LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by San Lameer Villa 2504 | LekkeSlaap
+18

San Lameer Villa 2504

5 resensies
Selfsorg

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 5 resensies vir San Lameer Villa 2504
Netheid
4.6/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.6/5
Andre S - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties.

Alles was 100%. Sal beslis weer daar gaan vakansie hou.

Louis D - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Louis D
Gesin met tieners

San Lameer is als-in-een-verblyf.

Villa 2504 sal moet badkamers opgradeer. Die lugversorger in die hoofslaapkamer is buite werking en maak so geraas dat mense kom kla het. Ons het in die sitkamer op die bank geslaap, want dit was net te warm in die kamer. Die res van die villa is pragtig. San Lameer is regtig 'n stunning plek - ook vir sport-mal mense en kan veilig gaan stap of draf en fietsry.

San Lameer Villa 2504's terugvoer

Goeiedag Louis, baie dankie vir die terugvoering, dit is altyd baie waardevol. Ons kyk verseker daarna om die badkamers te opgradeer, maar soos jy self weet, vat mens dit bietjie vir bietjie en elke jaar word iets anders opgegradeer. Ek glo jy kan saamstem, dat die badkamers lyk soos op die fotos en ons gaste die regte indruk sodra hul bespreek.

Die lugversorger waarna jy veryws is op 12 Des 2019 gediens en ons vra omverskoning indien dit nie korrek gewerk het nie. Nadat jy my in kennis gestel het, het ek die span tegnikuste gekry om na die fout te kyk en wag ons vir hul terugvoering.

Nogmaals dankie vir die kompliemente en terugvoering, altyd lekker om te hoor en te kan sien waarna ons gaste verlang vir die volgende opgradering.

Tot volgende keer,
Werner

San Lameer Villa 2504
Dillin N - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dillin N
Saam met vriende

Perfect.

Awesome place. Will be staying there again.

Hennie M - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hennie M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was baie lekker en ons het lekker gerus.

Dis baie mooi en ons het dit baie geniet, sal weer daar kom bly.

Johan D - Nov 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan D
Gesin met klein kinders

Alles wat ons nodig het, plus 'n fantastiese gholfbaan.

Die verblyf was aangenaam en die personeel regoor San Lameer is fantasties.

was R1 995
Vanaf R1 397
per nag (plek vir 6)
was R1 995
Vanaf R1 397
per nag (plek vir 6)
was R1 995
Vanaf R1 397
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: San Lameer Villa 2504, Laer Suidkus-weg, Southbroom, 4277, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDJkZGY3MjI3LTczYjUtNDQ1MS05NTM0LTMxOTZhNTQ0N2NhNA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R1 995, nou Vanaf R1 397  per nag (plek vir 6) 5 5 1 5 San Lameer Villa 2504 Lower South Coast Road 4277 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -30.941985600756 30.297304987907
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!