Southbroom Akkommodasie by San Lameer Villa 2514 | LekkeSlaap
+29

San Lameer Villa 2514

2 resensies
Selfsorg
Langtermynverblyf-aanbod 20% af

Kry 20% af vir verblyf wat 6 nagte of langer is. Geldig vanaf 15 Jan 2020 tot 2 Des 2020.

  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Villa 2514, San Lameer Landgoed, Southbroom, 4277, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R975 R780 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

San Lameer Villa 2514 is 'n pragtige bachelor studio in San Lameer, in Southbroom, langs die KwaZulu-Natalse kuslyn.

Dié kompakte woonstel bied verblyf aan 2 gaste en 1 kind onder 6 jaar en beskik oor 'n gekombineerde leefarea, kombuisie en slaapkamer. Die eenheid het lugversorging en 'n koningingrootte-bed met 'n stort, toilet en wasbak.

Die kombuisie is ten volle toegerus vir selfsorg en het 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, eetgerei en breekware. Die eetarea het sitplek vir 2 gaste en die leefarea het 'n gemaklike bank en 'n platskerm-TV net sekere DStv-kanale. Die bank kan in 'n slaapbank omskep word wat slegs vir 'n klein kind geskik is.

Daar is ook 'n patio met 'n tafel met sitplek vir 4 gaste en 'n draagbare braai.

San Lameer Landgoed bied perfekte vakansieverblyf aan enige iemand. Dit was die eerste gholflandgoed wat in Suid-Afrika wat direkte toegang bied na 2 pragtige blouvlagstrande.

Dit is nie net 'n 200-hektaar natuurbewarea nie, maar ook 'n uitdagende 18-putjie kampioenskap gholfbaan en 'n 5-ster spa. Dit bied die ideale geleentheid om van die stresvolle stadslewe te ontsnap.

Slaapplek

’n Bespreking by San Lameer Villa 2514 sluit in:

Koningingrootte-bed Kinderbank vir 1
Slaapkamer
Plek vir 3 persone
1 xKoningingrootte-bed
1 xKinderbank vir 1

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Spa-behandelinge
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Malaria-vrye streek
  • Masseer- en Skoonheidsterapie
  • Restaurant op Perseel
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gimnasium

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Aktiwiteite Naby

  • Perdry

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Aandete
  • Middagete

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 2 resensies vir San Lameer Villa 2514
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.5/5

Ligging

  • Villa 2514, San Lameer Landgoed, Southbroom, 4277, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink San Lameer Villa 2514 het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
was R975
Vanaf R780
per nag (plek vir 2)
was R975
Vanaf R780
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Villa 2514, San Lameer Landgoed, Southbroom, 4277, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAATpDv4JGwN406yknGSafxFKL60hnEyLZiTHFrxcxFTUTwCBxExF?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R975, nou Vanaf R780  per nag (plek vir 2) 2 5 1 5 Villa 2514 San Lameer Estate 4277 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-21:00 10:00 -30.942042228821 30.297656651343
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za