San Lameer Villa 2516

Voeg by Gunstelinge

 

Langtermynverblyf-aanbod 20 % af

Kry 20% af vir verblyf wat 6 nagte of langer is. Geldig vanaf 9 Jul 2019 tot 19 Sep 2019.

Beskrywing

San Lameer Villa 2516 is 'n lieflike selfsorg-enkelvilla op die onderste verdieping van die gewilde San Lameer-landgoed. Die villa is gerieflik geleë en is stapafstand van al die sport- en ontspanningsgeriewe af. Hierdie sekuriteitskompleks bied toegang tot die strand, swembaddens, tennis- en muurbalbane, 'n speelplek vir kinders en die voëllewe is volop.

Hierdie oopplan-villa bied gerieflike verblyf vir 2 gaste en bestaan uit 'n slaapkamer-area, badkamer en 'n kombuis en leefarea. Daar is ook 'n slaapbank vir 1 kind onder 6 jaar in die leefarea beskikbaar. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en die badkamer is toegerus met 'n bad en 'n stort.

Die kombuis is goed toegerus vir selfsorg en het 'n mikrogolfoond, yskas en 'n stoof. Die gerieflike sitkamer is toegerus met 'n TV en DStv en die villa lei na 'n stoep met stoepmeubels en 'n Weber. Laat weet ons asb. vooraf indien julle WiFi verlang. WiFi kan teen ekstra kostes gereël word.

San Lameer het ook 'n winkeltjie, 'n paar lieflike restaurante, 'n drankwinkel en 'n biblioteek met WiFi en DVD's.

Slaapplek

'n Bespreking by San Lameer Villa 2516 sluit in:

1 x Koningingrootte-bed
1 x Kinderbank vir 1

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite op perseel

  •  Kunsvlieghengel
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem
  •  Tennis

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Stort

Dienste

  •  Kamer daagliks skoongemaak

Geriewe

  •  24-uur Ontvangs
  •  Kroeg
  •  Spa-behandelinge
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Masseer- en Skoonheidsterapie
  •  Restaurant op Perseel
  •  Persoonlike Kluis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Gimnasium

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Lugversorging
  •  Kluis

Konferensiegeriewe

  •  Lugversorging

Maaltye Aangebied

  •  Aandete
  •  Middagete

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  24-Uur Sekuriteit
  •  Onderdakparkering

Vermaak

  •  DVD
  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na San Lameer Villa 2516 gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R850 R680 per nag (plek vir 2)

Kry 20% af vir verblyf wat 6 nagte of langer is. Geldig vanaf 9 Jul 2019 tot 19 Sep 2019.

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false