LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by San Lameer Villa 2516 | LekkeSlaap
+27

San Lameer Villa 2516

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 21 resensies vir San Lameer Villa 2516
Netheid
4.8/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.5/5
Theresa N - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Theresa N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Definitief waarde vir geld!

Die uitleg en die dekor was baie goed en dit was 'n plesier om daar te bly. 'n Paar dae was net genoeg omdat dit bietjie beknop geraak het. Ons was gedwing om binneshuis te bly met ons verblyf hier omdat dit aanmekaar gereën het. Dit sal natuurlik nie 'n probleem wees as die son lekker skyn en jy nie in die huis moet bly nie. Alles in ag geneem was dit aangenaam om hier te bly!

Chantel V - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantel V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige honeymoon-geskenk.

Ons was buite seisoen en presies wat ons wou gehad het. Goeie ontsnapping van die koue winter en Gauteng.

Francois M - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker gebly en alles was daar wat ons ook al nodig mag gehad het.

Nie genoeg hangplek in die kas en geen plek vir jou kos. Was taamlik moeilik om uit die bad te kom. Baie gerieflike bed en die linne was van uitstekende gehalte en die eenheid was baie skoon en netjies. DStv met al die kanale was 'n bonus. Ons kon alles kyk wat ons wou.

Werner D - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Werner D
Gesin met klein kinders

Skoon en netjiese verblyf, fantasties!

Dit is 'n pragtige eenheid groot genoeg vir 2 volwassenes en een kind. Ons het baie lekker gebly en ons sal definitief weer hierheen kom.

Adrienne K - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adrienne K
Gesin met tieners

Besonder skoon en netjies!

San Lameer Villa 2516 was selfs beter as op die foto's. Uitsonderlik skoon en netjies en gerieflik geleë. Kan dit beslis aanbeveel.

Gerda D - Jun 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Gerda D
Enkelreisiger

Onvergeetlik aangenaam.

Dit was rustig, skoon en die rus gebied wat ek nodig gehad het. Sal beslis aanbeveel vir enige iemand wat wil herlaai.

Vernita M - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Vernita M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Nie wat ek verwag het.

Die plek is baie beknop en die stoele en rusbank ongerieflik, indien jy TV kyk. TV is so geleë dat 'n mens nie in bed kan lê. Nie naby strand. Geen pakplek vir kruideniersware nie. Ek moes kos in die klerekas bêre. Baie skoon en word daagliks skoongemaak. Personeel van die landgoed behulpsaam en vriendelik. Om te braai is 'n vreeslike tameletjie. Geen afdak, dus kan jy nie braai indien dit reën nie.

Karin K - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Karin K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik gebly! Naby die strand en al die ander aktiwiteite.

San Lameer is 'n fantastiese oord met alles wat jy nodig het vir 'n wonderlike en veilige vakansie. Ons bespreking deur LekkeSlaap en San Lameer was baie professioneel gehanteer. Werner was altyd deur baie professioneel en het alles vir ons baie maklik gemaak.

Iris V - Mei 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Iris V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Duur maar baie aangenaam.

Veelsydige oord, goed bestuur, die winkel kort aandag.

Jannie L - Apr 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jannie L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige landgoedere, wonderlike strand.

Dis 'n lieflike eenheid, gerieflik en binne loopafstand van die strand. Die eienaar was vriendelik en behulpsaam. Ons sal definitief weer hierdie eenheid bespreek.

Sandra D - Mrt 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Sandra D

Dit was net wat my siel nodig gehad het, see, son en rus in 'n mooi en skoon omgewing!

Ek love San Lameer, dit is skoon en beeldskoon, sal verseker weer daar kom rus.

Megan D - Jan 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Megan D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike, ontspannende vakansie in skoon, netjies en goed toegeruste Villa 2516!

Die plek is wonderlik! Dis presies soos geadverteer, lekker grootte vir twee mense, met als wat mens nodig het. Die kombuis is toegerus met alle benodighede, ruim badkamer, pragtige oopplan-slaapkamer en leefarea met aircon wat die hele plekkie verkoel. Die stoepie is heerlik vir 'n braai en game speel in die aand. En die onderdak garage reg voor die deur. Die eienaar was altyd baie vriendelik en behulpsaam en het die inklokproses 'n plesier gemaak. Ons sal definitief weer teruggaan - ons het dit rêrig vreeslik geniet. Ek was al vantevore 'n paar keer by San Lameer, en Villa 2516 is definitief sover een van my gunstelinge.

Martha C - Jan 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Martha C
Saam met vriende

Skoon en gerieflike akkommodasie.

Die eenheid is geleë langs die hoofstraat; maar die verkeer was glad nie steurend nie. Ons was binne 10 minute loopafstand van die strand, klubhuis, spa en hotel. Die studio eenheid waarin ons gebly het is ruim genoeg vir 2 mense, is goed toegerus en smaakvol, die skoonmakers was altyd vriendelik en deeglik.

Lynette L - Okt 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Lynette L
Gesin met klein kinders

Dit was verfrissend en gerieflik.

Die oord is voortreflik, die eenheid klein maar baie gerieflik, en netjies. Baie lekker om te ontspan in 'n pragtige omgewing, en naby genoeg aan dorpies en restaurante. Dit was net 'n bietjie raserig as gevolg van opgradering aan van die eenhede en areas.

Beth R - Okt 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Beth R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uiters aangenaam!

Alhoewel die plekkie klein was, het dit mens glad nie gepla nie. Die villa was ten volle toegerus en ons het niks kortgekom nie. Elke stukkie spasie in die villa is effektief benut!

Jacobus L - Jul 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jacobus L
Saam met eggenoot / lewensmaat

San Lameer het ons verwagtinge oortref!

Die eenheid en geriewe van San Lameer bied uitstekende waarde vir geld. Daaglikse skoonmaak is 'n bonus. Volop pret en vermaak vir die hele gesin. San Lameer is perfek geleë om die Suidkus te verken. Ons keer verseker terug!

Anzelle S - Mrt 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anzelle S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was rustig en veilig.

Behalwe vir bietjie reën weer was dit baie lekker. Strand is lekker naby en dit is veilig.

Anemieke B - Okt 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anemieke B
Gesin met klein kinders

Best holiday I've ever had!

We stayed over for 9 nights, we walked into a beautifully neat decorated villa. We absolutely loved our holiday at San Lameer Estate. Thank you so much for the friendly assistance in making our booking and making our stay very pleasant. We will definitely visit San Lameer again.

Naiem G - Sep 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Naiem G
Saam met eggenoot / lewensmaat

This place is beautiful.

This place is very quiet and relaxing. Lots of privacy and adventures.

Albertus D - Jul 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Albertus D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker!

Ons het dit baie aangenaam gevind. Alles wat ons nodig gehad het was daar vir ons gebruik. Lekker sentraal om orals binne en buite by uit te kom.

Rudolf De Bruyn D - Jun 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rudolf De Bruyn D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het dit geweldig geniet!

Die eenheid bied uitstekende waarde vir geld. Kan regtig die Villa aanbeveel vir enige paartjie wat heerlik wil rus!

was R950
Vanaf R713
per nag (plek vir 2)
was R950
Vanaf R713
per nag (plek vir 2)
was R950
Vanaf R713
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: San Lameer-landgoed, Southbroom, San Lameer, 4277, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5joinMr3Diij8k0QOq2SZ1wbmg8Wkn61VJZI8New3lYUfu5wBX?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R950, nou Vanaf R713  per nag (plek vir 2) 21 5 1 5 San Lameer Estate Southbroom 4277 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-23:00 10:00 -30.942029310236 30.297904461622
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!