Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

San Lameer Villa 2523

Selfsorg
Langtermynverblyf-aanbod 10% af

Kry 10% af vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Geldig vir verblyf vanaf 26 Apr 2024 tot 1 Mei 2024.

  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Main-weg, San Lameer Estate, Southbroom, 4277, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 200 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

San Lameer Villa 2523 is in die San Lameer Landgoed aan KwaZulu-Natal se Suidkus geleë. Dié subtropiese paradys met sy wild, fauna, flora en voëls bied iets vir die hele gesin. Dié 200-hektaar bewarea spog met 'n 18 putjie-kampioenskapgholfbaan, hotel met 'n spa, restaurant, 'n kroeg en luukse villas met direkte toegang tot 2 pragtige Blouvlagstrande.

Dié villa het lugversorging, bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 'n oopplan-ontwerp. Daar is 'n koningingrootte-bed en 'n badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Gehaltelinne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie swemhanddoeke saambring.

Die kombuis is met 'n eenplaat-induksiestoof, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware, koffie- en teemaakgeriewe, skottelgoedwasser en 'n wasmasjien toegerus. Die slaapkamer lei na 'n sitarea met gemaklike sitplek en 'n TV. Gratis WiFi is beskikbaar.

Die leefarea lei na 'n sonnige stoep met 'n buite-etenstafel, ingeboude braai en 'n uitsig oor die lowerryke omgewing. 'n Ekstra Weber-braai is ook beskikbaar. Veilige parkeerplek is beskikbaar.

Die landgoed spog met gemeenskaplike swembaddens, 'n uitgestrekte lowerryke omgewing, tuine vir piekniek, speelarea vir kinders, fietse wat gaste kan huur, visdam en 'n dam waar gaste kan voëlkyk. Daar is ook gemeenskaplike braai-areas en staproetes.

Slaapplek

’n Bespreking by San Lameer Villa 2523 sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Fietsry

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Badkamer

  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.5/5

Marieta Geverifieer

Eiendomme 100+

Resensies 67

Jaar gelys 7

Ligging

  • Main-weg, San Lameer Estate, Southbroom, 4277, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Main-weg, San Lameer Estate, Southbroom, 4277, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbbb571416790916a79caa1829919b3177595a4b14eef806f47e2fb2d8cdd22d371fd2906434c00e0a34dc11d9827b8d96b06?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 2) Main Road San Lameer Estate 4277 KwaZulu-Natal 021 201 8901 15:00-22:00 10:00 -30.943471903711 30.290381837434
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem