San Lameer Villa 2830
Bly 4 nagte en betaal slegs vir 3. Geldig vir verblyf vanaf 1 Mei 2024 tot 31 Aug 2024.
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R61, San Lameer-landgoed, Southbroom, 4277, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom
-
Vanaf
R1 500R1 125 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
San Lameer Villa 2830 is 'n bekoorlike villa wat selfsorgverblyf op San Lameer-landgoed aan die Suidkus van KwaZulu-Natal bied. Hierdie villa op die tweede verdieping is geskik vir 'n gesin of 'n groep vriende wat op soek is na 'n toevlugsoord aan die kus.
Die villa beskik oor 2 slaapkamers en bied slaapplek aan 4 gaste. Die hoofslaapkamer het lugversorging, 'n koningingrootte-bed en die en suite-badkamer het 'n stort-oor-bad. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en gaste maak van 'n aparte badkamer met 'n stort-oor-bad gebruik.
Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, skottelgoedwasser en 'n wasmasjien toegerus. Daar is ook 'n etenstafel met sitplek vir 6 gaste en die sitarea het gemaklike sitplek en 'n TV met sekere DStv-kanale. Die leefarea lei na 'n balkon met buitesitplek en braaigeriewe.
Die kompleks spog met 2 varswaterswembaddens, 'n 18 putjie-gholfbaan, restaurante, 'n spa, 'n biblioteek en 'n gerieflikheidswinkel. Die Blouvlag-hoofstrand met 24 uur-sekuriteit, lewensredders en haainette is ook naby.
Slaapplek
’n Bespreking by San Lameer Villa 2830 sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Zoeloe
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Onderdakparkering
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
Badkamer
- Stort
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.4/5
Top Destinations Geverifieer
Eiendomme 92
Resensies 443
Jaar gelys 9
Ligging
- R61, San Lameer-landgoed, Southbroom, 4277, KwaZulu-Natal
Sien meer verblyf in Southbroom Suidkus KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R61, San Lameer-landgoed, Southbroom, 4277, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom