Sanlameer Akkommodasie by San Lameer Villa 3007 | LekkeSlaap
+13
+13

San Lameer Villa 3007

Selfsorg
  • Vanaf R3 900 per nag (plek vir 8)
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: San Lameer Landgoed R61, San Lameer Villa 3007, Laer Suidkus, 4277, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

San Lameer Villa 3007 is in San Lameer Landgoed. Hierdie subtropiese paradys met wilde diere, fauna, flora en voëls is aan die KwaZulu-Natal se suidkus. Die 200 ha-natuurbewarea spog met 'n 18-putjie-gholfbaan, 'n hotel met 'n spa, restaurant en kroeg, luukse villas en direkte toegang tot 2 pragtige blouvlagstrande.

Die villa bied slaapplek aan 8 gaste en beskik oor 4 slaapkamers met lugversorging, 3 badkamers en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed. Die ander 2 slaapkamers het elk 2 enkelbeddens. Die slaapkamers deel 3 badkamers met baddens en storte.

Die kombuis is volledig vir selfsorg toegerus en het 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe, en etes kan by die etenstafel geniet word. 'n Wasmasjien en 'n tuimeldroër is ook beskikbaar. Die sitkamer het 'n gemaklike sitkamerstel en 'n TV met sekere DStv-kanale.

Die leefarea lei na 'n onderdakstoeparea met 'n buitenshuise etenstafel, braaigeriewe en 'n uitsig oor die tuin en privaat swembad.

Slaapplek

’n Bespreking by San Lameer Villa 3007 sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Kroeg
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Spa-behandelinge
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Speletjieskamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Masseer- en Skoonheidsterapie
  • Restaurant op Perseel
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gimnasium

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Swem

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant

Ligging

  • San Lameer Landgoed R61, San Lameer Villa 3007, Laer Suidkus, 4277, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R3 900
per nag (plek vir 8)
Vanaf R3 900
per nag (plek vir 8)
Vanaf R3 900
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: San Lameer Landgoed R61, San Lameer Villa 3007, Laer Suidkus, 4277, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf46f1cc5ce8cd1a3601b860b550245683a6dd024259e28dec0706df298ba50c0abce54e7b8173f99eefbd17f5372497340ad?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R3 900  per nag (plek vir 8) R61 San Lameer Estate San Lameer Villa 3007 4277 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -30.9433351 30.2949959
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za