LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by San Lameer Villa 3502 | LekkeSlaap
+19

San Lameer Villa 3502

4 resensies
Selfsorg

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 4 resensies vir San Lameer Villa 3502
Netheid
4.5/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Andries D - Okt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andries D
Gesin met tieners

Heerlik, netjies.

Gemaklike blyplek, naby aan alles.

Jaco H - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco H
Gesin met klein kinders

Baie rustig, kalm atmosfeer en netjies.

Die huis was baie skoon en netjies. Bonus dat dit 'n werkende wasmasjien en tuimeldroër gehad het. Ons sal definitief weer San Lameer besoek met toekomstige vakansies.

Lizelle Z - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizelle Z
Gesin met tieners

Baie aangenaam - lekker gerus en baie geniet.

Die eenheid is 'n bietjie moeg - dit het 'n nuwe laag verf nodig en miskien 'n bietjie modernisering. Albei wasbakke in die badkamers se krane maak nie ordentlik toe nie so jy moet hulle baie styf draai om te verhoed dat jy water mors. Andersins, geen klagtes nie. Niks te doen met die eenheid nie, maar ek dink regtig dat San Lameer weer na hulle access control by die hek na die see moet kyk. Die proses wat hulle gebruik het toe ons daar was (4 -11 Januarie 2020) was nie voldoende vir my nie - enige iemand kon meer as een armband vat en dan vir enige ander persoon (wat nie noodwendig in die oord bly nie) gee en dan kon hulle inkom. Hulle was ook nie konsekwent met hulle reëls nie - een dag moet jy die armband terug gee en ander dae nie - so ek weet nie of dit net was na die peak season nie en dit is hoekom hulle nie so streng was nie, maar dit het my ongemaklik laat voel. Ek dink die vorige proses dat jy vir die armband moes betaal en dan die deposito terug kry, was vir my baie beter en jy kon dit beter kontroleer.

Juan N - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Juan N
Gesin met tieners

Fantastiese vakansieverblyf en strande.

Die diens van duie webtuiste was besonders. Hulle was tegemoetkomend, behulpsaam en baie vriendelik. Daar was heeltyd inligting deur hulle verskaf, van in teken reëlings tot noodnommers tot inligting oor kragonderbrekings by die akkommodasie. Al hulle reëlings en bystand was uiters waardeer. San Lameer as 'n vakansiebestemming is besonders. Veilig, skoon en gerieflik. Baie mooi strande en al die aktiwiteite wat 'n mens wil hê. Ek wens net ek kon gholfspeel.

was R1 995
Vanaf R1 397
per nag (plek vir 6)
was R1 995
Vanaf R1 397
per nag (plek vir 6)
was R1 995
Vanaf R1 397
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: San Lameer Estate, Southbroom, San Lameer, 4277, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAACIAQbZbEIDLFAbzkskR4GJOLuX265ZnLvtAemlEwx6iDwRbBTc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R1 995, nou Vanaf R1 397  per nag (plek vir 6) 4 5 1 5 San Lameer Estate Southbroom 4277 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-23:00 10:00 -30.944943646672 30.300049065219
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!