San Michele

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

San Michele is in die kusdorp, Onrus geleë en bied selfsorgverblyf in 'n huis met 3 slaapkamers.

Die huis bied slaapplek vir 4 volwassenes en 4 kinders in 3 slaapkamers en het 1 badkamer. Die eerste slaapkamer het 'n koninggrootte-bed, die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens, en die derde slaapkamer het 2 stapelbeddens. Die badkamer het 'n bad, stort, en 'n aparte toilet.

Die kombuis is ten volle toegerus vir selfsorg, en het 'n yskas-vrieskas, stoof, oond en mikrogolfoond. Daar is ook 'n klein waskamer. Die sitkamer het gemaklike sitplek en 'n TV.

Die eiendom het 'n ruim tuin met braaigeriewe en 'n buite-eetkamerstel.

Onrusstrand spog met sy eie strandmeer, strandkafee en restaurant. 'n Park en 'n klipstrand met 'n voetpaadjie is stapafstand vanaf San Michele.

Slaapplek

'n Bespreking by San Michele sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Koninggrootte-bed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer 3 - Huisves 2 persone
2 x Slaapsaalbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Rolstoelvriendelik

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  Aparte Toilet
  •  Stort
  •  Seep
  •  Toiletware

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Haardroër
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Selfsorg
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek
  •  Rolstoelvriendelik

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Konferensiegeriewe

  •  DVD-speler

Parkeerplek

  •  Parkering Van Die Straat Af

Vermaak

  •  Boeke en Tydskrifte
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na San Michele gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 250 per nag (vir 6 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false