Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sanctuary Life Guest Farm

Spesiale Aanbod 30% af

Kry 30% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 23 Apr 2024 tot 31 Aug 2024.

  • Kapasiteit: 12 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: NV43 Buffelsfontein-plaas, Magaliesburg, 1791, Noordwes
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 280 R896 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Sanctuary Life Guest Farm is 20 km buite Magaliesburg geleë. Dit skuil in die rustieke platteland en is slegs 100 km vanaf Johannesburg. Magaliesburg is die ideale ligging vir 'n ontspanne naweekwegbreek en opwindende buitelugaktiwiteite.

Die verblyf bestaan uit 3 goed ingerigte selfsorgeenhede, wat tussen kothuise met slaapplek vir 2, 4 en 6 gaste wissel. In totaal is daar slaapplek vir 12 gaste. Dié eenhede se slaapkamers het gemaklike beddens en badkamers met 'n stort, wasbak en 'n toilet.

Die kothuiskombuis is met 'n stoof, oond, yskas, mikrogolfoond, ketel, broodrooster, breekware, eetgerei en koffie- en teemaakgeriewe toegerus. Ander geriewe sluit 'n TV, WiFi, 'n swembad en 'n braai-area, asook 'n boma-braai in.

Hierdie is 'n perdevriendelike plaas, so gaste is welkom om hul perde op vakansie te bring en die kampe, arena, longarena en heerlike uitstappies te geniet. 'n Stal kan versoek word. Ander aktiwiteite sluit stap, voetslaan, bergfietsry en perdry in.

Neem asb. kennis dat daar grondpaaie is wat na die instansie lei. Groepe en konferensies is welkom.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Baarshengel
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • DVD-speler
  • Blaaibord
  • Kantoorgeriewe
  • Rekenaar Netwerklewering
  • Internet
  • Televisie
  • Videospeler
  • Plek vir tot 20 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 17 resensies vir Sanctuary Life Guest Farm
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Wayne Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 17

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • NV43 Buffelsfontein-plaas, Magaliesburg, 1791, Noordwes
  • Gaste dink Sanctuary Life Guest Farm het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Bojanala Noordwes
Vanaf R1 280
R1 280 R896
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 280
R1 280 R896
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: NV43 Buffelsfontein-plaas, Magaliesburg, 1791, Noordwes
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGVlMWYwOTYyLTVjZDUtNGViOS04OWI5LWU2MzQ1NzU0NTZmMg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 280 nouVanaf R896 per nag (plek vir 2) 17 5 1 5 NV43 Buffelsfontein Farm Magaliesburg 1791 Noordwes 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -25.957687753928 27.37594217062
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem