LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Sand & See | LekkeSlaap
+7

Sand & See

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: De Reyger-straat, Anri 8, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 400 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Sand & See is 'n selfsorgwoonstel in Jeffreysbaai, 300 m vanaf die hoofswemstrand. Dis ook naby verskeie winkels, restaurante, doendinge en besienswaardighede.

Die woonstel bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Alle beddegoed en badhanddoeke word voorsien.

Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware. Daar is ook 'n toonbank met stoele. Die eetarea het sitplek vir 6 gaste en die sitkamer het 'n gemaklike hoekbank. Die leefarea bied toegang tot 'n balkon met sitplek. Daar is ook veilige parkeerplek.

Slaapplek

’n Bespreking by Sand & See sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • De Reyger-straat, Anri 8, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 400
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 400
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: De Reyger-straat, Anri 8, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAVaOx9mhXUcWOy6fDlskuPwjf0mMQ4HC4u0iDbzv6M3CTFO2psl?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 400  per nag (plek vir 4) De Reyger Street 8 Anri 6330 Oos-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.049721895891 24.923477078696
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!