Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sand and Sea 1

Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ludwich Kock-straat, Eenheid 1, Swakopmund, 0000, Erongo
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 600 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Sand and Sea 1 is 'n woonstel op die eerste verdieping net 500 m vanaf die strand in Swakopmund. Die ligging verseker dat gaste na restaurante met see-uitsigte, die middedorp en kruidenierswarewinkels kan stap.

Die woonstel bied slaapplek aan 8 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers, 'n kombuis en leefarea. Elke slaapkamer het 2 enkelbeddens en elke badkamer het 'n stort, toilet en wasbak.

Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, stoof, oond, skottelgoedwasser, wasmasjien, basiese eetgerei en breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Hierdie area lei na 'n leefarea met 'n etenstafel en stoele, 'n dubbelslaapbank en 'n platskerm-TV. Gratis WiFi is beskikbaar.

Skuifdeure lei na 'n balkon met buitemeubels en gasbraaigeriewe. Veilige onderdakparkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Slaapplek

’n Bespreking by Sand and Sea 1 sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Dubbelslaapbank
Area 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelslaapbank

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Skoonheidskliniek
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Rolstoelvriendelik
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wildritte
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Duits

Konferensiegeriewe

  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering
  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Meer oor dié eenheid

  • Patio

Dienste

  • Koordlose internet

Badkamer

  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
  • Ondervloerse verhitting

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Ligging

  • Ludwich Kock-straat, Eenheid 1, Swakopmund, 0000, Erongo
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 600
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R1 600
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ludwich Kock-straat, Eenheid 1, Swakopmund, 0000, Erongo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0fae77aef0b27edb85b17585e132dc65feeb695f1b1bca7d2b5196b7e997338f85a3848b281a7529fff0df3c3aeceb1052fd?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 600 per nag (plek vir 8) Ludwich Kock Street Unit 1 0000 Erongo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -22.672813030681 14.525044860893
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem