Sandbaai Cottage

Voeg by Gunstelinge

 

Spesiale Aanbod 25 % af

Bly 4 nagte en betaal slegs vir 3 vir verblyf wat 4 nagte of langer is. Geldig vanaf 1 Jan 2019 tot 31 Jan 2019.

Beskrywing

Sandbaai Cottage is in 'n stil area in Hermanus geleë - 'n dorp aan die suidelike kus van die Wes-Kaap. Die dorp is welbekend vir walviskyk gedurende di suidelike winter- en lente-maande. Sandbaai Cottage is ideaal vir 'n gesin wat op soek is na gerieflike verblyf naby 'n verskeidenheid besienswaardighede.

Verblyf word aangebied in 2 bekoorlike selfsorgkothuise. Die 2 eenhede is aparte omhein met 'n muur tussen die 2 eenhede. 'n Hek tussen die 2 maak dit moontlik vir die 2 groepe om albei eenhede te bespreek, privaatheid te hê, maar steeds saam kan kuier sonder om die kompleks te verlaat.

Sandbaai Cottage 1 het slaapplek vir 5 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste slaapkamer het 2 stapelbeddens en die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed. Ander geriewe sluit 'n leefarea, eetarea, kombuis, kaggel, skottelgoedwasser, DStv en WiFi in.

Sandbaai Cottage 2 het 2 slaapkamers. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 4 stapelbeddens. Ander geriewe sluit 'n leefarea, eetarea, kombuis, kaggel, skottelgoedwasser, DStv en WiFi in.

Geriewe op die perseel sluit 'n braai-area, troeteldiere op versoek, en veilige parkeerplek in.

Doendinge in die omgewing sluit perdry, visvang, voëlkyk, wynproe, fietsry, begeleide staproetes, bergfietsry en swem in.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Gastesitkamer
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Persoonlike Kluis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Sandbaai Cottage gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R941 R706 per nag (vir 2 mense)

Bly 4 nagte en betaal slegs vir 3 vir verblyf wat 4 nagte of langer is. Geldig vanaf 1 Jan 2019 tot 31 Jan 2019.

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za