Sandbaai Villa
Bly 3 nagte en betaal slegs vir 2 vir verblyf tussen Vrydag en Sondag. Geldig vir verblyf vanaf 2 Apr 2024 tot 12 Des 2024.
- Soos Gesien op Facebook
- Kapasiteit: 7 mense
-
Inkloktyd: 16:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kotzestraat 8, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
-
Vanaf
R3 947R2 631 per nag (plek vir 7)
Beskrywing
Sandbaai Villa is 'n ruim vakansiehuis op die oewer van Langebaan-strandmeer en spog met 'n onbelemmerde uitsig oor die water. Dié ware juweel is ideaal vir 'n vakansie aan die kus saam met familie en vriende.
Die huis bied slaapplek aan 7 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 3 badkamers. Die hoofslaapkamer en tweede slaapkamer het elk 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die derde slaapkamer het 'n enkelbed en 'n stapelbed, en daar is 'n bad, wasbak en 'n toilet in die en suite-badkamer. Alle linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet asb. hul eie strandhanddoeke saambring.
Die oopplan-leefarea het 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware toegerus, en daar is 'n toonbank met stoele. Daar is ook 'n skottelgoedwasser, wasmasjien en 'n tuimeldroër in die opwaskamer. Die kombuis lei na 'n etenstafel met sitplek vir 8 en 'n knus sitarea met gemaklike sitplek en 'n kaggel. Gratis WiFi is beskikbaar.
Die leefarea het 'n skuifdeur wat aan die kombuis grens en na 'n stoep met sitplek en 'n ingeboude braai lei. 'n Draagbare braai is ook beskikbaar as gaste vuur wil maak met 'n uitsig oor die strandmeer. Veilige parkeerplek is in 'n toesluitmotorhuis beskikbaar.
Slaapplek
’n Bespreking by Sandbaai Villa sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Visvang
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Onderdakparkering
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- American Express
- Diners-kaart
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Aparte toilet
- Stort
- Toiletware
Eenheidgeriewe
- Eetkamer
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.5/5
Albert Geverifieer
Eiendomme 66
Resensies 340
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- Kotzestraat 8, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
- Gaste dink Sandbaai Villa het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 7 mense
-
Inkloktyd: 16:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kotzestraat 8, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom