LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Sandcastle B&B | LekkeSlaap
+5

Sandcastle B&B

  • Kapasiteit: 22 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rosyth-weg 2, Nahoon-riviermonding, Oos-Londen, 5241, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R800 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Sandsastle B&B is slegs 'n hanetreetjie van Nahoon Beach geleë. Die gastehuis se ontspanne strandatmosfeer word beklemtoon met skulpe wat hier en daar in die wit kamers gestrooi is. Dis in 'n stil en rustige omgewing geleë.

Sandcastle B&B het 3 standaard-suites met en suite-storte. Elke suite bied toegang tot 'n tuin-binnehof. Daar is 1 luukse suite met 'n groot skulpiesbed. Ontspan in die Jacuzzi, verkyk jou aan die see-uitsigte, of geniet skemerkelkies op die privaat balkon wat uitkyk oor die swembad. 'n Slaapbank is ook vir kinders beskikbaar. Dis die perfekte plek vir 'n wittebrood-wegbreek.

Sit langs die swembad en kyk uit oor die blouselblou oseaan wat omring word deur welige groen bosse en geniet 'n heilsame ontbyt terwyl jy luister hoe die branders breek. Word soggens wakker met die geluid van die see en die heerlike reuk van ontbyt.

Sandcastle is gerieflik naby skole, winkels en restaurante geleë en ook naby die Buffelsrivier en die pragtige strand.

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Kroeg
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Hier praat ons

  • Engels
  • Xhosa

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 26 resensies vir Sandcastle B&B
Netheid
4.7/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.5/5

Ligging

  • Rosyth-weg 2, Nahoon-riviermonding, Oos-Londen, 5241, Oos-Kaap
  • Gaste dink Sandcastle B&B het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R800
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R800
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 22 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rosyth-weg 2, Nahoon-riviermonding, Oos-Londen, 5241, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDg1NjA0NTc1LTI1ZmQtNDg3MC1iYTk0LWVmNGYxYTY1MWRlZA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R800  per nag (vir 2 persone) 26 5 1 5 2 Rosyth Rd Nahoon Mouth 5241 Oos-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -32.986320927535 27.946761846542
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!