Sanderling Beach House
Kry 15% af. Geldig vir verblyf vanaf 31 Mei 2024 tot 29 Aug 2024.
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Sanderling Way 176, Grottobaai, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
-
Vanaf
R5 700R4 845 per nag, vir 6 mense
Beskrywing
Sanderling Beach House is naby die see in 'n privaat natuurreservaat aan die prentjiemooi Weskus. Hierdie strandhuis is in die stil sekuriteitslandgoed Grotto Bay.
Die strandhuis bied slaaplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers waarvan 1 en suite is. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die tweede badkamer het 'n stort.
Die kombuis is met 'n gasstoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, eetgerei en breekware toegerus. Daar is 'n waskamer buite met 'n wasmasjien, tuimeldroër en nog 'n yskas. Die oopplan-leefarea het 'n etenstafel, gemaklike sitplek en 'n TV met DStv, Netflix en Disney+. Die sitarea het 'n omsetter wat krag aan die TV en WiFi voorsien. Die huis het ook gloeilampe met litiumbatterye en 'n gasstoof.
Die groot houtdek bied 'n swembad en 'n uitsig oor die fynbos en see. 'n Gedeelte van die dek is onderdak en daar is 'n ingeboude braai, 'n eetarea geskik vir 6 gaste en 'n sitarea.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Aparte toilet
- Stort
- Seep
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
- Dvd
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Richard Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 6
Op LekkeSlaap 9 maande
Ligging
- Sanderling Way 176, Grottobaai, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
- Gaste dink Sanderling Beach House het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Grottobaai Weskus Wes-Kaap
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Sanderling Way 176, Grottobaai, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap