Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sandi's Place

Selfsorg

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Sandi Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 8

Op LekkeSlaap 4 jaar

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 8 resensies vir Sandi's Place
Netheid
4.4/5
Diens
4.8/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.4/5
Annette D - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Annette D

Kamer was baie warm. Geen waaier en bed is ongemaklik hard.

Vervang bed en maak voorsiening om asblik leeg te maak.

Sandi's Place se terugvoer

Jammer jy het dit nie geniet nie. Sal aandag gee aan jou voorstelle.

Sandi's Place
Errol J - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Errol J

Hou van die stilte en rustigheid.

Die natuurskoonheid daar, is asemrowend.

Lize-mari V - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lize-mari V

Bekostigbare verblyf met die basiese benodighede.

My dogter en ek het Saldanha besoek met haar deelname aan Wes-Kaap Gimnastiekkompetisie. Ons is vriendelik ontvang deur Sandi-hulle en het ons verblyf geniet. Thank you Sandi.

Sandi's Place se terugvoer

Hi Lize,
Thank you for the kind words. I am glad you enjoyed your stay.
You are welcome anytime.
We are glad your daughter did well.
Regards, Sandi.

Sandi's Place
André V - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
André V

Baie netjies.

Lekker naby die hotel.

Sandi's Place se terugvoer

Glad you enjoyed it. You are welcome anytime.
Regards Sandi

Sandi's Place
Antonie V - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Antonie V

Oulike plekkie vir aand of 2 se bly.

Oulike plekkie vir 'n aand of twee se verblyf. Naby aan die see en is hartelik ontvang.

Linda V - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Linda V

Lieflike plekkie naby die see.

Alles was mooi skoon en netjies.

Sandi's Place se terugvoer

Thank you for staying with us and we glad you were satisfied with everything.
You are most welcome to return for a lovely quiet rest full break.
Regards,
Sandi

Sandi's Place
Theuns V - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Theuns V

Was lekker. Bed kraak bietjie as jy omdraai. Ek is ook nie mal oor Ricoffy nie.

Baie veilig en rustig.

Sandi's Place se terugvoer

Hi Theuns
Jammer oor die koffie, as jy weer kom sal ek sorg dat jy moerkoffie kry.
Sien uit na jou volgende besoek.
Groete
Sandi

Sandi's Place
Charmaine V - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Charmaine V

It was nice.

We had a good welcome and the stay was also a wonderful time.

Sandi's Place se terugvoer

Hi Charmaine,
Glad you enjoyed your stay with us.
Please feel free to book our establishment anytime. It will be a pleasure to have you again.
Regards,
Sandi

Sandi's Place
Vanaf
Vanaf R700
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R700
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Gracillariasingel 29, Langs Henry Wicht-rylaan, Saldanha, 7395, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA22888d7a0459bb5d3aeb0b5129c7db566d397bdfd9adb31effef9bae265979106fe65ff62ae20814a68c56b74fe01729b30c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag (plek vir 2) 8 5 1 5 29 Gracillaria Crescent Off Henry Wicht Drive 7395 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.994813659129 17.972967624664

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang