Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sandkorrel

  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Weskusplek, Jacobsbaai, 7380, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R800 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Sandkorrel is op die waterfront van Weskusplek, Jacobsbaai en is omring deur die see aan 3 kante. Die eenheid kan as 'n geheel bespreek word of sommige van die kamers kan as onafhanklike kamers bespreek word.

Elke kamer het gemaklike beddens, 'n badkamer met 'n stort of bad en tee- en koffiemaakgeriewe.

Die groot, gemeenskaplike eetkamertafel het sitplek vir 10 gaste en die sitarea spog met 3 banke en 2 stoele. Die leefarea lei na die voorstoep wat 'n tafel, 6 stoele en 2 stoepbankies het. Dubbeldeure lei na die agterstoep en het sitplek vir 4 gaste.

Aktiwiteite in die omgewing sluit voetslaan, voëlkyk en fietsry in.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Fietsry
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 91 resensies vir Sandkorrel
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.7/5

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.8/5

Yvette & Kobus Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 118

Jaar gelys 10

Ligging

  • Weskusplek, Jacobsbaai, 7380, Wes-Kaap
  • Gaste dink Sandkorrel het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R800
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R800
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Weskusplek, Jacobsbaai, 7380, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd5d18c139526edbc5af85c47dec9dbf4a58297f83d33b6c9ac80cec457ade2b8872abb251e77058c4dcabcaf8463cf828179?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag (plek vir 2) 91 5 1 5 Weskusplek Jacobsbaai 7380 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -32.963506868387 17.884883880615
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem