3 gaste
1 slaapkamer
2 beds
1 badkamer
- 3 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 110 Geelhout Avenue, Hartenbos, Mossel Bay, 6520, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Sandkorrel is 'n selfsorgeenheid in Hartenbos, Mosselbaai. Hierdie eenheid beslaan die onderste verdieping van die eienaars se huis en gaste het totale privaatheid.
Die verblyf is 'n oopplan-ontwerp met 'n dubbelbed en 'n slaapbank wat geskik is vir 'n kind. Daar is 'n TV met sekere DStv-kanale en WiFi. Die badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet.
Die kombuis is met basiese geriewe soos 'n stoof, oondjie, yskassie, eetgerei en breekware toegerus. Gaste kan die braaigeriewe buite gebruik.
Sandkorrel is 2 km van die strand af en 1 km van die plaaslike winkels en restaurante af.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Bert Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 5
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- 110 Geelhout Avenue, Hartenbos, Mossel Bay, 6520, Wes-Kaap
- Gaste dink Sandkorrel het ’n goeie ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
110 Geelhout Avenue, Hartenbos, Mossel Bay, 6520, Wes-Kaap
Sien kaart- 3 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang