Sandringham 60
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 37 Beach Road, Mouille Point, 8005, Wes-Kaap
- Vanaf R1 250 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Sandringham 60 is in 'n veilige woonstelgebou in Mouille Point geleë en is 'n moderne selfsorg-eenheid met pragtige uitsigte oor Tafelberg en Kaapstad-stadion.
Hierdie eenheid bied slaapplek vir 2 gaste op 'n slag en bestaan uit 1 en suite-slaapkamer, 'n kombuis, 'n sitkamer en 'n eetkamer. Die slaapkamer is gemeubileer met 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet.
Die kombuis is toegerus met 'n tweeplaatstoof, 'n mikrogolfoond, 'n yskassie, eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Die leefarea bevat 'n eetkamertafel met 4 sitplekke, 'n gemaklike rusbank en 'n TV met Netflix. Toegang tot gratis WiFi is beskikbaar.
Die ligging van hierdie gebou is binne maklike bereik van die V&A Waterfront, die Metropolitan Gholfklub, Green Point Park, sowel as ander besienswaardighede wat die pragtige stad Kaapstad bied.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.9/5
Nicole Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 2
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- 37 Beach Road, Mouille Point, 8005, Wes-Kaap
- Gaste dink Sandringham 60 het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 37 Beach Road, Mouille Point, 8005, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang