Sands Beach Breaks Ballito
Kry 35% af vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Geldig vir verblyf vanaf 24 Apr 2024 tot 31 Okt 2024.
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Compensation Kuspad 96b, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
-
Vanaf
R3 100R2 015 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Sands Beach Breaks Ballito is 'n lieflike en ruim woonstel met slaapplek vir 4 in Ballito langs die water. Die veilige kompleks het 'n toesluithek en direkte toegang to die strand en wandelpad, so dis baie gesinsvriendelik.
Die eenheid het 2 ruim slaapkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en 'n moderne badkamer met 'n stort. Die kombuis is met alle toebehore toegerus wat gaste nodig het. Die sitarea her 'n TV met DStv-kanale en gratis, onbeperkte optiesevesel-internet. Daar is 'n etenstafel waar gaste hul etes kan geniet.
Die balkon van die woonstel het gemaklike stoepmeubels en 'n fantastiese uitsig oor die perseel, swembad en see. Daar is 'n gemeenskaplike braai-area met 'n lieflike groot swembad. Die hoofswemstrand het lewensredders sowel as haainette vir die veiligheid van al die strandgangers. Daar is ook veilige parkeerplek op die perseel en 'n sekuriteitswag.
Ballito is bekend vir pragtige strande en asemrowende rots- en getypoele. Geniet lang wandelinge op die promenade, pragtige dae op die strand en die vele gewilde besienswaardighede naby Ballito. Die dorpie het winkels en restaurante. Sans Place Ballito is 'n kort 10 minute lange rit na die King Shaka Internasionale Lughawe en minder as 30 minute na die Umhlanga en Sibaya Casino.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- ADSL-lyn
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Persoonlike Kluis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Kunsvlieghengel
- Visvang
- Baarshengel
- Voëlkyk
- Fietsry
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Konferensiegeriewe
- Televisie
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
- Toiletware
Eenheidgeriewe
- Eetkamer
- Waaier
- Klein kombuis
- Sitkamer
- Kluis
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
- Dvd
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.7/5
Sandra Geverifieer
Eiendomme 7
Resensies 184
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- Compensation Kuspad 96b, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Sands Beach Breaks Ballito het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Willard's Beach Ballito Noordkus KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Compensation Kuspad 96b, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal