+41
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 20 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 94 Montagu Street, Mossel Bay, 6500, Wes-Kaap Sien kaart
  • TGCSA-gradering:

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.

Beskrywing

Sandstone Manor is in Mosselbaai en is naby die dorp se geriewe en besienswaardighede.

Sandstone Manor het 10 individueel versierde kamers. Die kamers is het 'n dubbelbed of 2 enkelbeddens, en elke kamer beskik oor 'n en suite-badkamer. Verder het elke kamer gratis WiFi, 'n TV met OpenView-kanale en tee- en koffiemaakgeriewe.

Die gastehuis het wasgoeddienste teen 'n ekstra koste beskikbaar, en daar is veilige parkeerplek. Sandstone Manor is naby die Bayview-sentrum, die hawe, Santos Strand, museums, restaurante en ander besienswaardighede in die omgewing.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 47 resensies

Baie goed

Netheid
4.3
Ligging
4.2
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.3
Veiligheid
4.2
Gaste se hoogtepunte
Guy P
5.0
Good. Well maintained classic historical building run by an efficient and caring host.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mrt 2026
Julia A
Saam met lewensmaat
5.0
Great accommodating welcome. Loved original colonial accommodation. 127 years old. Amazing.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Nov 2025
Dewald O
Saam met lewensmaat
5.0
Netjies, sentraal geleë. Johann het ons vriendelik verwelkom laat die Vrydag aand. Ons het presies gekry soos die foto's wys. Die kamer was baie netji...
Sien meer
Jan 2025
Etienne V
Besigheidsreis
4.8
Uitstekende waarde vir geld. Uitstekende waarde vir geld!
Mei 2026
Michelle J
4.4
Ideaal vir wat ek nodig gehad het, met goeie ligging. Dit was 'n goeie kamer vir oornag, het oor al die basiese behoeftes beskik.
Aug 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.3/5

Johann Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 124

Op LekkeSlaap 11 jaar

Ligging

  • 94 Montagu Street, Mossel Bay, 6500, Wes-Kaap
  • Gaste dink Sandstone Manor het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 100
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 100
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 100
per nag, vir 2 mense
Bespreek

94 Montagu Street, Mossel Bay, 6500, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 20 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • TGCSA-gradering:

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe53WTQ8KOCve4Bznh37WwSARv6xZ9v8QgpqF4SiqdG7q8MSsB1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense 47 5 1 5 94 Montagu Street Mossel Bay 6500 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -34.183910241496 22.143594513582
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang