Sandton Gateway
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Prys sluit in
- Selfsorg
Huisreëls
Die eenheid is in 'n stil kompleks so partytjies en harde musiek word nie toegelaat nie.
Die selfsorgwoonstel word weekliks skoongemaak.
'n Was- en strykdiens is teen ekstra koste beskikbaar. Daar is selfhelp-wasgoed- en droërgeriewe wat met munte werk in die kompleks. Gaste kan die huishoudster vir bystand vra teen addisionele koste.
Afslag vir langtermynverblyf is beskikbaar vir die maandelikse tarief.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Clarence-laan 9, Craighall Park, 2193, Gauteng
- Alle ouderdomme is welkom