Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sandvlei Kuierhuis

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R318, Sandvlei-plaas, Montagu, 6720, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 500 per nag, vir 8 mense

Beskrywing

Sandvlei Kuierhuis is 'n pragtige plaashuis in die Montagu-omgewing op 'n skaapplaas. Hierdie rustige Karoo-plaas bied pragtige natuurlike plantegroei en bloukraanvoëls. Gaste kan die pragtige uitsigte oor die Karoo-landskap met berge in die agtergrond geniet.

Dié plaashuis het slaapplek vir 8 gaste en beskik oor 4 slaapkamers, 1 badkamer, 'n gastetoilet, 'n kombuis en 'n leefarea. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed, die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed die derde slaapkamer het 'n dubbelbed en die vierde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n stort, bad, wasbak en 'n toilet.

Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en het 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware. Die sitkamer het 'n gemaklike sitkamerstel en 'n binnebraai-area. Daar is ook braaigeriewe buite.

Daar is verskillende doendinge soos fietsry en voetslaan op die plaas. Daar is ook verskeie 4x4-roetes op die aangrensende plase. Daar is verskillende doendinge in die omgewing, soos die warmwaterbronne van Montagu Springs wat 50 km verder is en Aquila Wildreservaat net 40 km verder.

As gevolg van die werkende aard van die plaas, word troeteldiere nie toegelaat nie.

Slaapplek

’n Bespreking by Sandvlei Kuierhuis sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Aandete Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant

Badkamer

  • Bad
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Verekombers
  • Elektriese kombers
  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 23 resensies vir Sandvlei Kuierhuis
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.9/5

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.8/5

Dorina Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 36

Jaar gelys 5

Ligging

  • R318, Sandvlei-plaas, Montagu, 6720, Wes-Kaap
  • Gaste dink Sandvlei Kuierhuis het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Boland Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R2 500
per nag, vir 8 mense
Vanaf
Vanaf R2 500
per nag, vir 8 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R318, Sandvlei-plaas, Montagu, 6720, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAaxnZhPRWnUUGhHDsNo6jWYjEtQEKUmVnKnLaHITPR1nXeqqbNw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 500 per nag, vir 8 mense 23 5 1 5 R318 Sandvlei Farm 6720 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -33.596543 19.866492
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem