Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sandvlei Kuierhuis

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.8/5

Dorina Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 36

Jaar gelys 5

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 23 resensies vir Sandvlei Kuierhuis
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.9/5
Mariana B - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariana B
Saam met vriende

N ongelooflike rustige ervaring gewees. Dorina se vars gebakte brood en konfyt.

Dit was ongelooflik!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Andrew G - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andrew G
Gesin met klein kinders

We had a delightful short stay at Sandvlei Kuierhuis. Dorina, the host was superb!

It was lovely. We didn't spend too much time at the house as we were attending a wedding. Only one suggestion for improvement is the shower. It suffers from low pressure.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
John G - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
John G
Saam met vriende

Brill!

Lovely, relaxed and private in the sole stay house on the property (other than the hosts' farmstead, a short walk through the bloekoms). Very well looked after by host. Spacious house, superbly equipped.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jacques D - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques D
Gesin met tieners

Ek wou nie daar wegry nie! Dit se alles.

Dit is werklik 'n baie lekker huis, baie netjies, baie ruim, regtig pragtige area en wonderlike eienaars.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sandvlei Kuierhuis se terugvoer

Jacques, baie dankie vir die mooi terugvoering. Dit word baie gewaardeer, dit was so lekker om julle hier te kon hê! Julle is amazing gaste!

Sandvlei Kuierhuis
Alida D - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alida D

Sielsverrykend, rustig en kalm, medisyne vir die gemoed, na-aan God se natuur.

Verblyf: 23 Desember 2023 - 5 Januarie 2024. 'n Onvergeetlike 2 weke! Dankie vir die heerlike bederfies wat ons so gereeld gekry het; die vinnige inloer-kuiertjies en geselsies. Die rus was ongetwyfeld sielsverrykend. Die milieu spreek boekdele van ongerepte natuurskoon en kalmte. Die plaas het gesorg dat elkeen van ons op sy/haar eie manier kon ontspan en rus. Dit was 'n voorreg om na die hart van die skepping te kon kom. (An absolute blessing!). Onvergeetbare herinneringe, oomblikke te koester en hartstogtelike vreugde en vrede sal altyd deel wees van die Sandvlei-verhaal in ons harte!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sandvlei Kuierhuis se terugvoer

Alida, so baie dankie vir die mooi terugvoering, waardeer regtig baie! Julle was ongelooflike lekker gaste! Ek mis julle baie, die kuiertjies was so lekker by julle mooi bly.

Sandvlei Kuierhuis
Linette M - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Linette M
Gesin met klein kinders

Ongelooflik en rustig. Ideaal vir kinders.

Van die begin af het die verblyf ons tuis laat voel. Die kommunikasie met Dorina was uitstekend en ons kon nie wag om daar te wees nie! Wat 'n ongelooflike amazing naweek. Wat 'n ongelooflike verrassing om by die huis in te stap met 'n vars gebakte broodjie, konfyte ens, asook heerlike tuisgebakte koekies en beskuit te kry! Ons was 'n gesin van 3 groot mense en 2 kiddies (onder 6). Die kinders het die plaasomgewing so geniet. Vir 'n slag kon hulle rondhardloop en gaan sonder dat mens bekommerd is. Die plaas is so veilig en daar is regtig so baie goed vir almal om te doen. Die kinders het die ervaring gehad om 'n hanslammertjie te voer, eiers uit te haal en met hulle nuwe vriend, Bingo die skaaphond, te speel. Die babavarkies was ook 'n belewenis vir hulle. Die verblyf is baie goed ingerig en mens het regtig niks nodig nie. Nie eens loadshedding kon mens se pret bederf nie. Die kombuis het regtig alles wat mens nodig het. Die pad vanaf die Kaap is mooi en mens verkyk jou aan die omgewing. Ons het die Saterdag gou Montague toe gegaan (so 50 km ver), maar wat 'n mooi pad met die mooiste omgewing. Ons gaan vir seker weer daar 'n draai maak. Dankie Dorina en Hennie vir julle gasvryheid en dat julle die omgewing met ons gedeel het. Dankie ook vir al die speelgoed wat die kinders so heerlik kon ronddra!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sandvlei Kuierhuis se terugvoer

Linette so baie dankie vir die mooi resensie, waardeer dit ongelooflik baie, julle was amazing gaste, was so lekker om julle te kon ontvang, die kids is pragtig, en dit sal baie lekker wees as jul weer kan kom kuier mooi bly

Sandvlei Kuierhuis
Shakeela S - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shakeela S
Saam met eggenoot / lewensmaat

It was a stay worth remembering.

Hospitality 10 stars.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rudolf V - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rudolf V
Saam met vriende

Lekker wegbreek.

Ons was 3 vriende wat aan 'n skietkompitisie in die area deelgeneem het en het dus bespreek by Sandvlei Kuierhuis om te kon oornag. Die ontvangs was puik. Vriendelik en behulpsaam! Die verblyf was puik. Skoon en netjies! Die eienaar het ons bitter welkom laat voel en selfs 'n vars karringmelkbrood gebak om te geniet saam ons braai. Ons het dadelik weer bespreek vir 'n maand later.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rodger S - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rodger S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastiese plek. Dorina en Hennie is uiters gasvry en behulpsaam. Die plek het alles en nog meer. Beslis die prys werd.

Alles is daar. Dis van goeie gehalte en dit werk. Die vars broodjie en winkeltjie is iets besonders.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Candice B - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Candice B
Gesin met tieners

Great getaway from city life, hosts were so friendly and accommodating.

Great for relaxation. We did some cycling and running in the area. Stunning scenery if you take a drive to Montagu town (50 km).

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Morgan B - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Morgan B
Saam met vriende

Gorgeous location, unexpected lovely home.

This beautiful neat home is perched on the top of a little mountain with views for days. Very friendly host who accommodated our little requests - also appreciated the indoor fireplace and little to-buy pantry. We really were just looking for an overnight stay but this hidden gem is now on our radar as a must-return.

  Nuttig  (2)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lynnette D - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lynnette D

Sandvlei Kuierhuis is 'n pragtige plekkie.

Ek hou van besondere plekke en soek altyd iets anders. Sandvlei Kuierhuis is puik. Die gasvrou is vriendelik en ons het onmiddellik tuis gevoel. Sy het uit haar pad gegaan om doeltreffende diens te lewer - met ons aankoms was daar 'n heerlike varsgebakte brood en die handgemaakte produkte te koop was baie besonders. Ek sal enige tyd weer daar oornag.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sandvlei Kuierhuis se terugvoer

Lynnette, julle verblyf by ons was vir my so spesiaal, julle was amazing gaste. Dit was regtig lekker om julle te kon ontvang. Mooi bly en baie sterkte, dink aan julle.

Sandvlei Kuierhuis
Jimmy Moribame M - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jimmy Moribame M
Saam met vriende

The place is far from the city, breath of fresh air. Quietness, even though there's no network the Wi-Fi speed was good.

We had a great time.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Charleen M - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charleen M
Saam met vriende

Gerieflik en baie welkom gevoel.

Dit was 'n lekker kuiertjie. Dit was nou al ons tweede keer daar en sal definitief weer kom kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Saam met vriende
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Letitia V - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Letitia V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Sielsalige kuier by Sandvlei Kuierhuis.

Ons het heerlik gekuier by Sandvlei Kuierhuis. Was hartlik ontvang met klomp bederfies! Sal beslis weer op die plaas kom kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Yvonne C - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yvonne C
Gesin met tieners

Hemels. Ver bo verwagting.

My seun het laaste minuut besluit hy gaan saam en Dorina (engel wat sy is) het ons wonderlike tegemoet gekom. Jy's 'n gasvrou duisend Dorina, en al die ekstras was 'n lieflike verrassing: die beste tjops, gebakte brood, konfyt, botter en baie meer. Ek's beslis gou weer terug.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mariana L - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariana L
Gesin met klein kinders

Peace and quiet and very safe.

See stars.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ria S - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ria S
Gesin met klein kinders

Salige winterwegbreek

Sandvlei Kuierhuis was die perfekte plek vir ons gesin en presies wat ons nodig gehad het. Die plaas is veilig en ons twee seuns (5 en 7) kon vir ure fietsry op die grondpaaie, speel met die hase, rondsoek vir 'skatte', plaashekke oopmaak toe ons 'n entjie op die plaas gaan ry het, soek vir skapies en bokke. Dis stil, die uitsig oor die landerye en berge en wonderlike wolkformasies was regtig ongelooflik. Die huis is gemaklik en warm en het alles wat 'n mens nodig het. Die gasvrou het 'n oog vir detail en mooi en ons het dadelik gemaklik en welkom gevoel in die huis. Alles van die varsgebakte plaasbrood met tuisgemaakte appelkooskonfyt tot die beker melk in die yskas, die gehekelde komberse en snoesige beddens (met elektriese komberse!) tot die pakkie Panado's in die badkamer het dit 'n heerlike familiekuier gemaak. Ek sal Sandvlei Kuierhuis beslis aanbeveel!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sandvlei Kuierhuis se terugvoer

Baie dankie vir die mooi resensie julle, ons waardeer dit so baie. Dit was vir ons weer ongelooflik lekker om jul as gaste te kon ontvang. Wat 'n blessing.

Sandvlei Kuierhuis
Ellouise O - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ellouise O
Besigheidsreis

Fantastiese plek, ons mense het dit baie geniet.

Dorina het almal baie tuis laat voel van die eerste tot die laaste dag. Wonderlik gasvrou. Beveel Sandvlei Kuierhuis aan vir gesinne en besighede.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sandvlei Kuierhuis se terugvoer

Dit was so lekker om hierdie groep te kon ontvang, sal hulle enige tyd aanbeveel, die hele tyd net 'n plesier gewees.

Sandvlei Kuierhuis
Pieter V - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter V
Enkelreisiger

Wonderlike Gasvrye eienaars.

Heerlik rustig. Groot huis. Braai binne en buite.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Danike B - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danike B
Saam met vriende

Perfekte kuierhuis vir groep vriende/familie

Hierdie is die perfekte huis om as vriende/familie saam te kuier in 'n lekker groot huis. Pragtige omgewing, karoo stilte en vriendelike verhuurders. Die huis is baie netjies en skoon en definitief waarde vir geld.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Maureen K - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maureen K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Awesome breakaway.

We were welcomed by a wonderful host and was explained everything in detail. Cottage was wonderful and clean and had everything you needed for our getaway. The warm, fresh baked bread and jam and cookies was an extra plus. We will certainly return.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R2 500
per nag, vir 8 mense
Vanaf
Vanaf R2 500
per nag, vir 8 mense
Vanaf
R2 500
per nag, vir 8 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R318, Sandvlei-plaas, Montagu, 6720, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAaxnZhPRWnUUGhHDsNo6jWYjEtQEKUmVnKnLaHITPR1nXeqqbNw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 500 per nag, vir 8 mense 23 5 1 5 R318 Sandvlei Farm 6720 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -33.596543 19.866492
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem