Salt Rock Akkommodasie by Sandwood Hills HL99 | LekkeSlaap
+11
+11

Sandwood Hills HL99

1 resensie
Selfsorg
  • Vanaf R3 521 per nag (plek vir 6)
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Sandwood Hills, Dunkirk Landgoed, Salt Rock, 4420, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Sandwood Hills HL99 is 'n selfsorg-dakwoonstel op die derde verdieping in die veilige Dunkirk Landgoed in Salt Rock aan die Noordkus van KwaZulu-Natal.

Die woonstel het lugversorging en bied slaapplek vir 6 gaste. Dit bestaan uit 3 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis, -eetarea en -leefarea. Die eerste en tweede slaapkamers beskik elk oor 'n dubbelbed en die derde kamer het 2 enkelbeddens. Elke badkamer beskik oor 'n bad en 'n stort.

Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, oond, wasmasjien en skottelgoedwasser. Die sitkamer is ingerig met 'n TV met DStv en dit het glasdeure wat lei na 'n balkon met buitemeubels en privaat braaigeriewe.

Dunkirk se klubhuis bied 'n verhitte swembad van 25 m, Ray's Kitchen restaurant, 'n sauna en stoomkamer, 'n volledig toegeruste gimnasium, 'n tennisbaan wat met spreiligte belig word en 'n spa wat beman is met net die beste, gekwalifiseerde terapeute.

Slaapplek

’n Bespreking by Sandwood Hills HL99 sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Spa-behandelinge
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gimnasium

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Parkering Van Die Straat Af

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 1 resensie vir Sandwood Hills HL99
Netheid
4.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.0/5

Ligging

  • Sandwood Hills, Dunkirk Landgoed, Salt Rock, 4420, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Sandwood Hills HL99 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R3 521
per nag (plek vir 6)
Vanaf R3 521
per nag (plek vir 6)
Vanaf R3 521
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Sandwood Hills, Dunkirk Landgoed, Salt Rock, 4420, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDBkNzg5ZjYxLWFhNjMtNDFhZi04MGU3LTkxMzNmODYzMDI5Mw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R3 521  per nag (plek vir 6) 1 5 1 5 Sandwood Hills Dunkirk Estate 4420 KwaZulu-Natal 086 999 0018 15:00-17:00 09:00 -29.49243 31.236019
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za