Sandy Feet
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Ocean Front Quay 67, Mile 16 Beach Estate, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R2 955 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Sandy Feet is 'n selfsorghuis in 'n veilige kompleks in Yzerfontein. Die huis is troeteldiervriendelik en naby die strand en middedorp.
Dié vakansiehuis bied verblyf aan 6 gaste en is in 'n U-vorm om die vermaakarea gebou met 'n swembad en braai-area. Die huis beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Elke slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n plafonwaaier en ingeboude kaste. In die hoofslaapkamer is 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n bad. Die tweede badkamer het 'n stort en 'n bad.
Die ruim kombuis is volledig toegerus met toebehore om te kook, insluitend 'n koffiemasjien, skottelgoedwasser, wasmasjien, asook 'n strykyster en strykplank. In die oopplan-leefarea is 'n speletjieskamer met 'n ping-pong-tafel, veerpyltjiebord en ander speletjies. Die leefarea lei na 'n binnehof waar 'n plonspoel en ingeboude braai-area is.
'n Dubbelmotorhuis is beskikbaar, asook ekstra parkeerplek binne vir 'n derde voertuig. Goedgemanierde troeteldiere en troeteldiere aan 'n leiband is welkom indien dit vooraf gereël is.
Die eiendom spog met direkte toegang tot die strand en groenstrook, asook 'n reservaat met 'n verskeidenheid voëllewe. Kaapstad Internasionale Lughawe is ongeveer 105 km ver.
Slaapplek
’n Bespreking by Sandy Feet sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Speletjieskamer
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Troeteldiere indien gereël
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
Eenheidgeriewe
- Waaier
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.6/5
Mariaan Geverifieer
Eiendomme 44
Resensies 331
Op LekkeSlaap 11 jaar
Ligging
- Ocean Front Quay 67, Mile 16 Beach Estate, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
- Gaste dink Sandy Feet het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Yzerfontein Weskus Wes-Kaap
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Ocean Front Quay 67, Mile 16 Beach Estate, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom