+99
Selfsorg in Barrydale

Sandy's Place

  • Slaapplek vir 22 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 52 Van Riebeeck Street, Barrydale, 6750, Wes-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Sandy's Place is in die hoofstraat van Barrydale geleë. Ons het 6 en suite selfsorgeenhede. Al die eenhede is volledig toegerus en regtig gemaklik. Elke eenheid het sy eie ingang en 'n klein stoepie met 'n braaier.

Al die eenhede is volledig toegerus en spog met 'n 3-ster-gradering en is uiters gemak. Al die eenhede het 'n TV met 6 kanale. Al die kombuise is ook toegerus met 'n mikrogolfoond, yskas, tweeplaatstoof en oond. Die eenhede het ook 'n braai, hou en 'n braairooster. Al die beddens het linne en elektriese komberse. Daar is ook muurverwarmers vir ekstra hitte.

Barrydale is die perfekte destinasie vir besoekers wat wil afskakel en ontspan, ver van die spanning en stres van die stadslewe. Vir die meer avontuurlustiges is daar verskeie buitelug-avonture van staproetes tot varswater visvang. Besoek hierdie aardse deel van die paradys, wat nog 'n deurgang na die Overberg is.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 285 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Heidi L
5.0
A perfect stay at a great place. I do recommend Sandy's Place very much. I had the unit beside the reception. I could park my car right...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Apr 2026
Sanri S
Saam met lewensmaat
5.0
Baie lekker gebly by Sandy's place. Sal weer so maak. Lieflike selfsorgeenheid. Skoon en netjies en vriendelike personeel. Gasheer is baie vriendelik.
Apr 2026
Charlotte G
Saam met vriende
5.0
Ons sal beslis weer hier terug wees. Die plekkie het ons verwagte oortref. Alles baie netjies, skoon en gerieflik ingerig.
Apr 2026
Sunai A
Gesin met klein kinders
5.0
Rustig. Ons het verskriklik lekker gebly. Kinders het dit ook baie geniet. Kon ook die swembad vrylik gebruik.
Mrt 2026
Bevan D
Besigheidsreis
5.0
Definitely will return there in future. Very conveniently located in the town. We travelled for work so were only there for the overnig...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mrt 2026

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Sterna Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 285

Op LekkeSlaap 12 jaar

Ligging

  • 52 Van Riebeeck Street, Barrydale, 6750, Wes-Kaap
  • Gaste dink Sandy's Place het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 850
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 850
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 850
per nag (plek vir 2)
Bespreek

52 Van Riebeeck Street, Barrydale, 6750, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 22 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8bc07249c11ba3bb22a36478cef1140516aab79da228e45b48863f1e10b3703264a29363b7ac9f119eeafcec5ab1c0f54985?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 2) 285 5 1 5 52 Van Riebeeck Street Barrydale 6750 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -33.901864447624 20.723846554756
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang