Sandy Shores
Kry 15% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 1 Mei 2024 tot 31 Jul 2024.
- Soos Gesien op Instagram
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Beach-weg 39, Sandy Point, St. Helenabaai, 7390, Wes-Kaap
-
Vanaf
R2 700R2 295 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Sandy Shores is 'n pragtige en helder selfsorgvakansiehuis in Columbine in St. Helenabaai. Hierdie huis is die perfekte opsie vir 'n wegbreek aan die Weskus saam met vriende en familie, want dit is net 'n hanetreetjie van die strand af en sy asemrowende sonsondergang-uitsig.
Dié verblyf bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Die tweede slaapkamer het ook 'n koningingrootte-bed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Gaste in hierdie kamers deel die tweede badkamer met 'n bad en 'n stort.
Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat met 'n gasstoof, elektriese oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en 'n wasmasjien toegerus is. Dit lei na 'n etenstafel met oorgenoeg sitplek. Langs die eetarea is 'n sitarea met gemaklike sitplek en 'n TV met Netflix. Gratis WiFi is beskikbaar.
Daar is ook 'n ingeboude braai. Buite is daar 'n gedeeltelike onderdakstoep met 'n etenstafel en ekstra braaigeriewe. Die huis is ook net 'n entjie vanaf talle restaurante en winkels.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.5/5
Zueney Geverifieer
Eiendomme 7
Resensies 15
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- Beach-weg 39, Sandy Point, St. Helenabaai, 7390, Wes-Kaap
- Gaste dink Sandy Shores het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Columbine St. Helenabaai Weskus Wes-Kaap
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Beach-weg 39, Sandy Point, St. Helenabaai, 7390, Wes-Kaap