Sandy Shores No 3
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.9/5
Manja Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 30
Op LekkeSlaap 6 jaar
Opsomming van Resensie
Malinda B - Jul 2023
Algehele gradering
N Tweede tuiste weg van jou huis.
Sandy Shores No 3 se terugvoer
Baie dankie vir jul pragtige resensie. Julle is altyd welkom by ons.
Marietjie R - Jul 2022
Algehele gradering
Heerlik!
Sandy Shores No 3 se terugvoer
Baie dankie vir jul mooi resensie. Was heerlik om met jou te kon korrespondeer en ek is bly julle het die vakansie geniet. Ons ontvang julle met liefde enige tyd weer. Manja
Lourens F - Jul 2022
Algehele gradering
Baie netjiese en veilige plekkie. Alles was perfek en die eienaar was baie hulpvaardig en betrokke.
Sandy Shores No 3 se terugvoer
Baie dankie Lourens. Ons is bevoorreg dat julle ons gekies het vir jul spesiale trippie Namibië toe. Ons wag vir julle, kom gou weer. Groete. Manja
Tiaan L - Mrt 2022
Algehele gradering
Uitstekende verblyf wat van gasvryheid oorloop.
Lees meerSandy Shores No 3 se terugvoer
Baie dankie vir jou wonderlike resensie Tiaan.
Dis regtig lekker om te hoor ons is nog oppie ball. Ons hoop om julle binnekort weer te sien.
SS3 Groete
Freddie K - Okt 2020
Algehele gradering
Ongelooflike lekker kuier!!!
Sandy Shores No 3 se terugvoer
Freddie, baie dankie vir die pragtige resensie. Ons waardeer jul ondersteuning en hoop om julle gou weer by ons te verwelkom.
Koos J - Okt 2020
Algehele gradering
Alles 100%
Francois S - Mrt 2020
Algehele gradering
Baie lekker.
Sandy Shores No 3 se terugvoer
Baie dankie vir die pragtige resensie. Ons sien julle volgende jaar weer.
Chris L - Okt 2019
Algehele gradering
Gemaklik, netjies en vriendelike eienaars.
Sandy Shores No 3 se terugvoer
Liewe Alta, baie dankie vir die pragtige resensie. Ons hoop en vertrou die res van julle vakansie hier in Namibië was ook lekker en vol avontuur. Kom kuier asseblief enige tyd weer. Groete. Manja
Deon L - Aug 2019
Algehele gradering
Dit was uitstekend en netjies.
Sandy Shores No 3 se terugvoer
Beste Deon,
Baie dankie vir julle goeie resensie. Ons is bly julle het die vakansie geniet.
Kom kuier asb. gou weer.
Regards,
Sandy Shores No 3
Eldee P - Mrt 2019
Algehele gradering
Die beste verblyf in die 13 jaar wat ons al op Henties jaarliks vakansie hou
Sandy Shores No 3 se terugvoer
Beste Eldee,
Baie dankie vir die pragtige resensie! Dit was 'n groot voorreg om julle by ons te kon huisves. Ons kan nie wag om julle weer te sien nie.
Groetnis,
Neels en Manja van der Walt
Edward T - Okt 2018
Algehele gradering
Lovely house, clean and convenient, modern.
Sandy Shores No 3 se terugvoer
Dear Edward,
Thank you so much for your kind review. We are working with the network provider towards a more permanent solution for the Wi-Fi and hope to have this resolved soon. Thank you for booking with Sandy Shores No. 3, we hope to see you again soon.
Malinda B - Jul 2018
Algehele gradering
Beste gehalte vir jou geld.
Sandy Shores No 3 se terugvoer
Beste Malinda, baie dankie vir jul pragtige resensie.
Kom kuier asseblief gou weer.
Groete
Neels en Manja
Nerina V - Mei 2018
Algehele gradering
Goed toegerus - gerieflik - kuiervriendelik en netjiese, skoon verblyf.
Sandy Shores No 3 se terugvoer
Baie dankie vir jou resensie, julle was die perfekte gaste. Jou voorstel vir spieëls in die kamers is ‘n fantastiese idee en ons sal dit verseker doen. Ons hoop om julle gou weer te sien.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hentie van der Merwe-straat 3, Hentiesbaai, 0000, Erongo
- Alle ouderdomme is welkom