+22

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 123 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Malissa S
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2026

Wat ’n heerlike plek om te bly! Alles was netjies en gerieflik. Hulle was ook baie tegemoetkomend met ons reëlings, wat die hele ervaring nog aangenamer gemaak het. Dit was regtig ’n plesier om hier te bly en ons sal dit beslis vir ander aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Natasha M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

It was the best. It was the best. I loved the place; it was clean, spacious, and the owners were so friendly. We felt welcome the moment we arrived. I'm definitely going back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mariette D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Uitstekende waarde vir geld. Heerlike plekkie om by te bly met die see in sig. Sal dit beslis aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ronel J
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2026

Ons het heerlik gebly en uitgerus in die goed toegeruste woonstel. Defnitief heerlik gebly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marius C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Jan 2026

Baie netjiese akkommodasie. Goeie ligging en rustige area.

Netheid
5.0
Diens
1.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johanice B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Onvergeetlike kuier gewees. Pragtige plek gewees en Tannie het ons tuis laat voel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bronwynne M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

The stay was pleasant and we required nothing more. The photos are as the unit is. We really enjoyed the one night we stayed at Sandy Paws. It is clean and provides everything needed.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jasper Van Eden V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Mooi uitsig vanaf die 2de vloer, ruim en gerieflike eenheid. Gerieflike, netjiese ruim eenheid met alles in wat jy benodig. Ons 4 volwassenes het baie lekker daar gebly en sal dit beslis aanbeveel. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Darrel P
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Okt 2025

It was rejuvenating a sense of tranquility. Relaxing and peaceful with friendly people.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lana V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Clean and very spacious. Clean and very spacious. Would recommend.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Matty Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 123

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
R 690
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 690
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 690
per nag (plek vir 4)
Bespreek

17 Koraal Street, Gouritsmond, 6696 , Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd967e7c2e63ab6a534b3a0952a6a303d2f2ada3b96e3e73d1da9f2415267ad9a576ee3b8d616b9eabfb7c42c09a0e2ff99fb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R690 per nag (plek vir 4) 123 5 1 5 17 Koraal Street Gouritsmond 6696 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -34.344574930388 21.876551443551

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang