Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

OKU House

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Rudi Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 6

Jaar gelys 3

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 6 resensies vir OKU House
Netheid
5.0/5
Diens
4.8/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Zoe F - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zoe F

One for the books!

Our stay was fantastic. The views were gorgeous and the short walk to the beach was so peaceful.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elizabeth C - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elizabeth C
Saam met vriende

Little piece of heaven on earth.

Our awesome young adults thoroughly enjoyed 4 days at this stunning house! Ample space and a view that de-stresses one at first sight. Perfect location within a few minutes' walk of the hotel and restaurant!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Schalk W - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Schalk W

Baie lekker gebly daar, ligging is 100%, huis baie ruim en gerieflik.

Die ligging van die huis bokant die lagoon en die see-uitsig is fantasties, die voëllewe is iets om te onthou, sal enige tyd weer daar gaan bly. Die eienares is baie hulpvaardig en het ons gereeld op hoogte van beurtkragskedules gehou, baie dankie daarvoor.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elred I - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elred I
Saam met vriende

Die verblyf was absoluut fantasties. Sal beslis weer bespreek by dieselfde eenheid.

Meubels baie netjies en skoon. Eenheid het soveel addisionele geriewe. Dit maak jou verblyf aangenaam. Baie ruim. Uitsig is asemrowend mooi. Vir 'n heerlike, ontspanne wegbreek is Sandy's Beach House net die regte plek. Jy kom niks kort nie. Die prys is so goedkoop. Goeie waarde vir geld is dit beslis. Jy sal nie spyt wees nie. Ons kan nie wag om weer te kan gaan nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Maria R - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maria R
Saam met vriende

Excellent venue, beautiful view, neat and tidy.

A place that I recommend to all my friends and I will definitely go again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Audrey S - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Audrey S
Saam met vriende

Wat 'n wonderlike ervaring, die persoon wat jou ontvang is betyds, netjies en vriendelik.

Die huis is lieflik ingerig vir selfsorg en alles is baie netjies en skoon.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf R1 950
R1 950 R1 755
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 950
R1 950 R1 755
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 950
R1 950 R1 755
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Incarha-rylaan, Plankton-kompleks, Morganbaai, 5292, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA815f7b26f2736fb21e3b25c410d62de38aeb5a3eea56a4648014f43216b9630543aba70d2973559d4ceefb3e66094ca57132?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 950 nouVanaf R1 755 per nag (plek vir 6) 6 5 1 5 Incarha Drive Plankton Complex 5292 Oos-Kaap 021 201 8901 15:00-17:00 10:00 -32.705223882547 28.342261151482
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem