Sani Bonani Guest House
- Kapasiteit: 20 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Braam Fischer-straat 60, Klerksdorp, 2571, Noordwes
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R350 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Sani Bonani Guest House bied gerieflike verblyf wat in Klerksdorp se middedorp geleë is. Dit is oorkant die Klerksdorp Moskee en 270 m vanaf die Klerksdorp Taxi-halte en die Choppies Winkelsentrum. City Mall is sowat 750 m van die gastehuis af.
Die verblyf bestaan uit 6 gastekamers wat elk 'n en suite-badkamer het. Die gastehuis het 3 kamertipes: tussen 1 en 3 koniningrootte-beddens. Handdoeke, ekstra matrasse en beddegoed vir kinders word voorsien.
Die gastehuis het 'n TV-kamer en ontbytkamer en ontbyt kan teen 'n ekstra koste by die gastehuis gereël word. Ander maaltye kan op versoek teen 'n addisionele koste gereël word. Veilige parkeerplek is beskikbaar.
Daar is 2 hospitale, Wilger Park Hospitaal en Klerksdorp Hospitaal, 3 skole naamlik Klerksdorp Primêre Skool, Klerksdorp Hoërskool en Klerksdorp Tegniese Hoërskool, wat almal binne ’n 5 km-radius van die Sani Bonani Guest House is.
Kenmerke
Geriewe
- Gastesitkamer
- Geen Rook Binnenshuis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
- Etes Op Versoek
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Onderdakparkering
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
2/5
Abdul Hamid Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 9
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- Braam Fischer-straat 60, Klerksdorp, 2571, Noordwes
Sien meer verblyf in Elandsheuwel Klerksdorp Noordwes
- Kapasiteit: 20 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Braam Fischer-straat 60, Klerksdorp, 2571, Noordwes
- Alle ouderdomme is welkom