Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sani Valley Lodge

Lodge

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Gareth Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 15

Jaar gelys 10

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 15 resensies vir Sani Valley Lodge
Netheid
4.5/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.1/5
Andre V - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Excellent.

We have enjoyed every moment!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anel V - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Anel V
Gesin met tieners

Great location close to hiking and other activities in the berg.

Beautiful views and well-equipped and beautifully decorated accommodation. There are paths for hiking and MTB on the premises and canoes to use free of charge on the dam. They are located next to Sani lodge, where there is a variety of hiking trails. I thought the unit could have been cleaner (the extractor fan was sticky-dirty), but on the surface, everything was well looked after.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Adri C - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Adri C
Gesin met klein kinders

Lovely nature and scenery, disappointed in the accommodation.

The scenery and surroundings are beautiful. The cleanliness and neatness is definitely not 4-star as advertised. Towels were old and ragged, oven and extractor hob very dirty, showers need some mold treatment, carpet in main living area need replacement. Not value for money compared to the price charged.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Louise S - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Louise S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongelooflike uitsig en natuurskoon.

Stil en afgeleë. Ideaal vir 'n Sanipas-uitstappie. Wonderlike beddegoed en dit is bo-aan my lys van belangrikheid. Kort opknapping en aanvulling van basiese items soos 'n braaitang. Alles werk, storte wasbakke, ens. is net al 'n paar jaar oud.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gwendeleen J - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gwendeleen J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik ontspannend.

Rustigheid.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sue H - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
1/5
Sue H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beautiful, tranquil location with great amenities!

A secluded destination in a wonderful chalet (Early Mist). Catered dinners were great! Unfortunately it rained the full 2 days we were there but the fireplace and wood supplied, underfloor heating and electric blankets made it so comfortable. The outside jacuzzi struggled to heat up properly in the cold temperatures and the road out after the heavy rains damaged our car a bit but still a highly recommended stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gustav M - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gustav M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlike wegbreek.

Sani Valley Lodge is 'n prentjiemooi plek om weg te breek van die alledaagse. Die huisies is baie privaat en het elke denkbare item wat nodig mag wees vir 'n perfekte ruskans. Die ontbyte is heerlik en die opsionele selfrybootritte was 'n groot bonus. Silindile is die beste host waarvoor mens ooit kan vra.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Morne V - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Morne V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderskone ligging en uiters ruim verblyf.

Die grond/modderpad vanaf die teerpad tot by ons eenheid was weens die reën en omdat dit blykbaar jare laas geskraap is, in 'n uiters swak toestand. Maar toe ons by die eenheid kom en sien hoe mooi geleë dit is, was die stres van die pad vergete. Die ligging tussen die heuwels en berge en langs 'n meer is onverbeterlik. Die sebras en bokke wat rondom wei asook die watervoëls skep 'n wonderlike, natuurlike atmosfeer. Ons eenheid was heerlik ruim met oorgenoeg plek om ons bagasie uit te pak. Dis perfek toegerus met alles wat 'n mens kan nodig kry, en die hout vir die kaggel word elke oggend aangevul. Die plek was nie silwerskoon nie, en ek moes my net keer om die swart aanpaksel tussen die teëls af te skrop, maar as dit aandag kan kry, sal ek die lodge volpunte gee.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Willem D - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willem D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige plek, uitstekende geriewe en 'n baie hulpvaardige eienaar en personeel.

Ons het ons drie dae by Sani Valley Lodge terdeë geniet. Daar is regtig niks waaroor ons kan kla nie. Die verblyf is van hoogstaande gehalte, die uitsig pragtig en die eienaar, Gareth, het absoluut uit sy pad gegaan om dinge aangenaam te maak. Die ontbyt was uitstekend en ons het besluit om aandetes daar te geniet (afgelewer in die chalet) eerder as om elders heen te ry. Dit was die regte besluit. Die gebraaide hoender, beesstert en die hoender-kerrie was uitstekend ten opsigte van gehalte en prys. Ons kan nie wag om weer soontoe te gaan nie. Dis hoogs aan te bevele.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Cheryl H - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Cheryl H
Gesin met tieners

Our stay at Sani Valley was first class.

The scenery was magnificent, the staff were very friendly and helpful! The fishing was very difficult, maybe just the time of year. Will definitely go back!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Quintin B - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Quintin B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beste plek waar ek al was in my lewe.

Dit is 'n plek waar mens in 'n dag voel of mens 'n week rus. Foto's kan dit nie beskryf nie. Dit lyk 100 keer beter as die advertensie. Ek hoop om in my lewe nog 'n klomp keer daar te gaan kuier. Baie dankie vir als.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Morkel B - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Morkel B
Gesin met tieners

Ek sal definitief weer daar aangaan.

Ongelooflike mooi uitsigte. Vriendelike personeel. Waarde vir geld.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elmarie T - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Elmarie T
Gesin met tieners

Mooiste ligging, was net stunning!

Dit was awesome! Ons het 3 aande bespreek, maar het toe op die laaste dag besluit om nog 'n aand te bly!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Frikkie B - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Frikkie B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pleasant stay.

As real as the pictures: great scenery! Great accommodation for self-catering. Great location in the Southern Drakensberg.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Riana V - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Riana V
Saam met eggenoot / lewensmaat

An amazing bush experience in the Drakensberg.

Loved waking up to the panoramic view of the sun glimmer on the lake with surrounding mountains with Zebras and antelope grazing close by. During the day the sight and sound of many birds but particularly fish eagle and at night jackals. We did a horse ride which we loved - wish we had booked longer as so much to do at Sani Valley Lodge.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 842
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 842
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 842
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 28 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sani Pass-weg, Himeville, 3256, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAADr70lI8sxMxA8FL0P0uwCI1VwZcoIZzM8syEgXLpqy6LXYDlj5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 842 per nag (plek vir 2) 15 5 1 5 Sani Pass Road Himeville 3256 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -29.687775395573 29.454087816723
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem