LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by SANParks Addo Matyholweni Rest Camp | LekkeSlaap
+26

SANParks Addo Matyholweni Rest Camp

6 resensies
Selfsorg

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 6 resensies vir SANParks Addo Matyholweni Rest Camp
Netheid
4.7/5
Diens
4.0/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.0/5
Lesley R - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lesley R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ideally located for travel in own vehicle, but organised safaris are from the main camp at the other end of the park. Wonderful.

A beautiful, quiet lodge with a deck for listening to the sounds of the park. Would have preferred to have WiFi to get information about the wildlife we saw. Unfortunately the welcome at the office was not very warm, but the gate guards always had cheerful smiles. Spar shop 10 minutes away. All other park facilities at the main camp. Highly recommended for independent travelers like us who want to get up early to observe the wildlife on their own.

SANParks Addo Matyholweni Rest Camp's terugvoer

Hi Lesley,

Thank you for your review. We are glad you enjoyed your stay at our camp.

We hope to see you again.

Kind Regards.

SANParks Addo Matyholweni Rest Camp
Jim D - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jim D
Gesin met klein kinders

Baie aangename verblyf met baie vriendelike diens.

Die behuising is baie gerieflik en uitsig pragtig. Ontvangs was baie effektief en ons is met vriendelikheid verwelkom. Die persone by ontvangs het goeie kennis van die park en omgewing en deel graag die kennis. Net een negatief van my kan af, die lugreëling was nie effektief nie en het baie stof in die huis ingeblaas toe ek dit die eerste keer aanskakel.

Derek S - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Derek S

Poor description of accommodation, family cottage with 1 room is not family accommodation.

We were not told that there would only be 1 bed for 3 adults even though I specifically booked for 3. The description “Family” is completely misleading. No indication it would not be accessible for older citizens. No pan to cook in or an oven provided.

Hermine M - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Hermine M
Gesin met klein kinders

Stilte was ongelooflik!

Met aankoms was die vrou wat ons voor by ontvangs gehelp het nie baie vriendelik nie en alles was maar tydsaam! Daar is niks fout met die verblyf nie, ons het baie lekker hier gebly!

Tracy M - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tracy M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absolutely wonderful stay!

Perfect spot. Lovely facilities, basic but very comfortable with everything you need.

Francois O - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig.

Baie lekker atmosfeer. Netjies en alles was reg gewees.

Vanaf R2 010
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R2 010
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R2 010
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 36 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Addo-olifant Nasionale Park, 3 km vanaf Colchester, Addo, 6105, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGZhOTRiZDlkLWNjNzUtNDVmZi1iMmUxLTExYTc3NWY4MmUzZQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R2 010  per nag (vir 2 persone) 6 5 1 5 Addo Elephant National Park 3 km from Colchester 6105 Oos-Kaap 086 999 0018 14:00-17:00 10:00 -33.672940374759 25.80302064418
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!