Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

SANParks Crocodile Bridge Rest Camp

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.3/5

Thandeka Geverifieer

Eiendomme 100+

Resensies 1229

Jaar gelys 6

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 8 resensies vir SANParks Crocodile Bridge Rest Camp
Netheid
4.6/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.5/5
Elaine M - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elaine M
Saam met vriende

Absoluut wonderlik gewees. Vriendelike personeel, netjies en skoon.

Dit was heerlik gewees. Oral in en om Crocodile Bridge is dit netjies, 'n pragtige winkel. Die bungalow was netjies en op hulle plek. Diens was uitstekend van die personeel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
1/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Anonieme gas
Saam met eggenoot / lewensmaat
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Deidre V - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deidre V

Fantasties.

Puik, vriendelike diens.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nicolette B - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicolette B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend.

Daar was net 'n irriterende motoralarm wat ons deur die nag gepla het. Verder was alles perfek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

SANParks Crocodile Bridge Rest Camp se terugvoer

Baie dankie vir die resensie. Ek is so jammer om te verneem dat die motoralarm jul so gesteur het. Ons sal die nodige doen om te verseker dat gaste so spoedig moontlik na hul alarms omsien indien hul afgaan. Andersins, is ek baie bly om te hoor jul het dit geniet.

SANParks Crocodile Bridge Rest Camp
Marlene N - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlene N
Gesin met klein kinders

Ongelooflike ervaring

Ons kamp gewoonlik en die safaritent was regtig 'n aangename ervaring. Sal dit definitief weer probeer en beslis aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Raynier V - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Raynier V
Enkelreisiger

Wonderful stay.

The tent camp is very neat and clean. The fan in the tent helped a lot in the hot summer nights. Will recommend Crocodile Bridge Rest camp to anyone. I had a pleasant (one) night stay. Will make a booking again soon.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

SANParks Crocodile Bridge Rest Camp se terugvoer

Good Day Raynier,
Thank you for your feedback. We are glad you enjoyed your stay .

SANParks Crocodile Bridge Rest Camp
Marie E - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marie E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Enjoyed our stay.

Thank you to the website for your support!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jp M - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Jp M
Saam met eggenoot / lewensmaat

We had a lovely time in the Kruger. Will definitely go back.

We were at Skukuza and I'll recommend it to travelers.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R414
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R414
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R414
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 194 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die R571, Nasionale Krugerwildtuin, Komatipoort, 1350, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAs5fy4ElNDXpIyxHzEMnFr9aiUyZ8N1bwnMGIcE0Sej5k0kl5bh?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R414 per nag, vir 2 mense 8 5 1 5 Off the R571 Kruger National Park 1350 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -25.358439 31.893527
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem