LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by SANParks Karoo National Park | LekkeSlaap
+126

SANParks Karoo National Park

  • Kapasiteit: 311 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die N1, Beaufort-Wes, 6970, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R404 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Die Karoo National Park bied dolerietkranse, kalmte en oorgenoeg ruimte en is net buite Beaufort-Wes langs die N1. Dit is die ideale plek tussen die Kaap en Johannesburg stil te hou en is net 3 ure van die Tuinroete af. Dié park is ideaal vir ’n gesinsvakansie of naweekwegbreek.

Gaste kan wildkyk met hul eie voertuie of ’n geleide toer deur die Karoo se ekosisteem neem. Teen laatmiddag betower die pienk en blou van die lug jou en die Karoo word aan die brand gesteek met glansryke skakerings van oranje en rooi.

Die hoofkamp het Kaaps-Hollandse selfsorg-eenhede. Ontbyt is ingesluit by die tariewe vir dié eenhede. Die eenhede word daagliks skoongemaak en linne en handdoeke word voorsien.

Die ruskamp se swembad en verblyf is naby die kantoor en restaurant.

Verder is daar ook kampeerplekke en karavaanterreine. Hier maak gaste gebruik van gemeenskaplike ablusieblokke met storte, baddens, kombuistoeristing en ’n stoof en waskamer. Daar is ook ’n wasmasjien wat met muntstukke werk.

Daar is ’n à la carte restaurant wat oop is vir ontbyt en aandete en daar is ’n winkel waar basiese produkte en kunsvoorwerpe gekoop kan word. Piekniek-, braai en ablusiegeriewe asook ’n swembad is beskikbaar vir dagbesoekers by die Bulkraal piekniekarea. Piekniek- en braaigeriewe is ook by die Doornhoek-piekniekarea beskikbaar.

The Old Schuur Interpretive Centre is in ’n ou plaashuis en is net buite die ruskamp en naby die kampeerplek. Hiér kan gaste informasie kry oor die Karoo se fauna en flora asook die ekologiese geskiedenis van die Park.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Begeleide Wildritte as Ekstra
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Restaurant op Perseel
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Rolstoelvriendelik

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 17 resensies vir SANParks Karoo National Park
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.5/5

Ligging

  • Langs die N1, Beaufort-Wes, 6970, Wes-Kaap
  • Gaste dink SANParks Karoo National Park het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R404
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R404
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 311 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die N1, Beaufort-Wes, 6970, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAhAl7vig5bituIuhcdXLrutH7ytyfQmSr5YX4jvnIacaYgkAlmr?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R404  per nag (vir 2 persone) 17 5 1 5 Off the N1 Beaufort West 6970 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-17:00 10:00 -32.330914 22.500221
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!