Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

SANParks Karoo National Park

Camping Site CK6P
Vanaf
Vanaf R404
per nag, vir 2 mense
Beskrywing

Op die perseel sal die volgende toegelaat word: maksimum 6 kampers, 1 karavaan met ’n kanttent en 1 voertuig, of 1 tent en 1 voertuig, of 1 autovilla of motorgedrewe karavaan. Die plekke het 220v-kragpunte. Ekstra voertuie sal ’n ekstra koste dra per aand. Daar is gemeenskaplike ablusieblokke met storte, baddens, kombuistoerusting en ’n stoof en waskamer. Daar is ook ’n wasmasjien wat met muntstukke werk.

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Badkamer
  • Bad
  • Stort
Prys sluit in

Kampeer-basis. Gaste moet asb. hul eie toerusting saambring. Tariewe sluit ’n gemeenskapsfonds van 1% in.

Huisreëls

Neem asb. kennis:

Vanaf 1 September 2017 sal alle besoekers ouer as 18 jaar 'n identiteitsdokument, paspoort of alternatiewe geldige identifikasie, bv. bestuurderslisensie gevra word vir skandering wanneer hulle die Parke binnekom/verlaat.

'n Standaard daaglikse bewaringsgeld van R240 vir buitelandse besoekers, R120 vir SAOG-burgers met 'n geldige paspoort en R60 vir Suid-Afrikaanse burgers en inwoners met ID, word gehef by toegang tot die park.

Neem asseblief kennis van die kantoor- en hekure:
Die hoofkamp se ontvangs is van 07:00 tot 19:00 daagliks oop. Laat aankoms en vroeë vertrek moet gereël word mby ontvangs.
Die hoofhek maak daagliks 05:00 oop en sluit 22:00, maar daar is 24/7 sekuriteit by die hek.

Aangesien die Park maklik vanaf die N1 toeganklik is, verwelkom ons instapgaste. Sekuriteit word elke aand met sleutels aan 'n aantal beskikbare eenhede voorsien. Gaste wat die na-ure inklok, word versoek om die volgende oggend by ontvangs aan te meld.

Wildarea hekke: 07:00 - 18:00 (1 April tot 30 September) and 06:00 - 19:00 (1 Oktober tot 31 Maart).

Die restaurant is oop vir ontbyt en aandete van 07:00 -10:00 en 18:00 - 21:00.

Die winkel is oop van 07:30 - 20:00.
By die kampeerplek is daar ’n wasmasjien en tuimeldroër en R15 vir elk word by ontvangs betaal. Die swembad in die ruskamp is slegs vir oornaggaste.

Neem asb. kennis vir die Afsaal en Ebizweni Cottages:
Afsaal Cottage is slegs via 4x4 of voertuig met 'n hoë grondvryhoogte toeganklik. Die normale hektye geld vir die kothuise en die parkbestuur maak staat op die gaste se eerlikheid om by die park- en hekreëls te bly. Besoekers moet daarop let dat daar geen selfoon ontvangs by die kothuise is nie.
Die eenhede word nie daagliks skoongemaak nie, maar slegs na vertrek en voor aankoms skoongemaak. Die kothuise het nie elektrisiteit nie en krag word voorsien via sonkrag en gas.

Motorfietse word nie toegelaat in die park nie.
Die gebruik van hommeltuie binne (en oor) die Parke is streng verbode.
Geen rook word binne die akkommodasie toegelaat nie.
Moenie die diere voer nie.
Aangesien buitenshuise beligting in kampe beperk is, word 'n flits/koplamp vereis wanneer gaste snags buite rondloop.
Stappers op dag- en oornagpaaie moet altyd genoeg water hê.
Troeteldiere word nie toegelaat in die Nasionale Park nie.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak

Besprekings wat minder as 45 dae voor of op die inklokdatum gekanselleer of afgegradeer word, sal tot gevolg hê dat kansellasiefooie op 'n glyskaal, volgens die totale besprekingsbedrag, tussen 50% en 100% toegepas word.

Gravel Camping Site CK6PG
Vanaf
Vanaf R404
per nag, vir 2 mense
Beskrywing

Dié gruiskampeerplekke is slegs geskik vir ’n sleepwa-tent of tente. maksimum 6 kampers 1 tent en 1 voertuig word op die perseel toegelaat. Die plekke het 220v-kragpunte. Ekstra voertuie sal ’n ekstra koste dra per aand. Daar is gemeenskaplike ablusieblokke met storte, baddens, kombuistoerusting en ’n stoof en waskamer. Daar is ook ’n wasmasjien wat met muntstukke werk.

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Badkamer
  • Bad
  • Stort
Prys sluit in

Kampeer-basis. Gaste moet asb. hul eie toerusting saambring. Tariewe sluit ’n gemeenskapsfonds van 1% in.

Huisreëls

Neem asb. kennis:

Vanaf 1 September 2017 sal alle besoekers ouer as 18 jaar 'n identiteitsdokument, paspoort of alternatiewe geldige identifikasie, bv. bestuurderslisensie gevra word vir skandering wanneer hulle die Parke binnekom/verlaat.

'n Standaard daaglikse bewaringsgeld van R240 vir buitelandse besoekers, R120 vir SAOG-burgers met 'n geldige paspoort en R60 vir Suid-Afrikaanse burgers en inwoners met ID, word gehef by toegang tot die park.

Neem asseblief kennis van die kantoor- en hekure:
Die hoofkamp se ontvangs is van 07:00 tot 19:00 daagliks oop. Laat aankoms en vroeë vertrek moet gereël word mby ontvangs.
Die hoofhek maak daagliks 05:00 oop en sluit 22:00, maar daar is 24/7 sekuriteit by die hek.

Aangesien die Park maklik vanaf die N1 toeganklik is, verwelkom ons instapgaste. Sekuriteit word elke aand met sleutels aan 'n aantal beskikbare eenhede voorsien. Gaste wat die na-ure inklok, word versoek om die volgende oggend by ontvangs aan te meld.

Wildarea hekke: 07:00 - 18:00 (1 April tot 30 September) and 06:00 - 19:00 (1 Oktober tot 31 Maart).

Die restaurant is oop vir ontbyt en aandete van 07:00 -10:00 en 18:00 - 21:00.

Die winkel is oop van 07:30 - 20:00.
By die kampeerplek is daar ’n wasmasjien en tuimeldroër en R15 vir elk word by ontvangs betaal. Die swembad in die ruskamp is slegs vir oornaggaste.

Neem asb. kennis vir die Afsaal en Ebizweni Cottages:
Afsaal Cottage is slegs via 4x4 of voertuig met 'n hoë grondvryhoogte toeganklik. Die normale hektye geld vir die kothuise en die parkbestuur maak staat op die gaste se eerlikheid om by die park- en hekreëls te bly. Besoekers moet daarop let dat daar geen selfoon ontvangs by die kothuise is nie.
Die eenhede word nie daagliks skoongemaak nie, maar slegs na vertrek en voor aankoms skoongemaak. Die kothuise het nie elektrisiteit nie en krag word voorsien via sonkrag en gas.

Motorfietse word nie toegelaat in die park nie.
Die gebruik van hommeltuie binne (en oor) die Parke is streng verbode.
Geen rook word binne die akkommodasie toegelaat nie.
Moenie die diere voer nie.
Aangesien buitenshuise beligting in kampe beperk is, word 'n flits/koplamp vereis wanneer gaste snags buite rondloop.
Stappers op dag- en oornagpaaie moet altyd genoeg water hê.
Troeteldiere word nie toegelaat in die Nasionale Park nie.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak

Besprekings wat minder as 45 dae voor of op die inklokdatum gekanselleer of afgegradeer word, sal tot gevolg hê dat kansellasiefooie op 'n glyskaal, volgens die totale besprekingsbedrag, tussen 50% en 100% toegepas word.

Chalet CH2/4
Vanaf
Vanaf R1 798
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 3 persone
  • Woonstel
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié oopplan-chalets het elk lugversorging. Die slaapkamer het 2 enkelbeddens en ’n TV met uitgesoekte DStv-kanale. Die badkamer het ’n bad, stort, toilet en wasbak. Die leefarea het ’n dubbelslaapbank en die kombuis is met yskas-vrieskas, mikrogolfoond, ketel, broodrooster, eetgerei en breekware toegerus. Daar is ook ’n ontbythoekie met stoele.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed Kinderbank vir 1
Slaapkamer
Plek vir 3 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xKinderbank vir 1
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Badkamer
  • Bad
  • Stort
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

B&B. Tariewe sluit ’n gemeenskapsfonds van 1% in.

Huisreëls

Neem asb. kennis:

Vanaf 1 September 2017 sal alle besoekers ouer as 18 jaar 'n identiteitsdokument, paspoort of alternatiewe geldige identifikasie, bv. bestuurderslisensie gevra word vir skandering wanneer hulle die Parke binnekom/verlaat.

'n Standaard daaglikse bewaringsgeld van R240 vir buitelandse besoekers, R120 vir SAOG-burgers met 'n geldige paspoort en R60 vir Suid-Afrikaanse burgers en inwoners met ID, word gehef by toegang tot die park.

Neem asseblief kennis van die kantoor- en hekure:
Die hoofkamp se ontvangs is van 07:00 tot 19:00 daagliks oop. Laat aankoms en vroeë vertrek moet gereël word mby ontvangs.
Die hoofhek maak daagliks 05:00 oop en sluit 22:00, maar daar is 24/7 sekuriteit by die hek.

Aangesien die Park maklik vanaf die N1 toeganklik is, verwelkom ons instapgaste. Sekuriteit word elke aand met sleutels aan 'n aantal beskikbare eenhede voorsien. Gaste wat die na-ure inklok, word versoek om die volgende oggend by ontvangs aan te meld.

Wildarea hekke: 07:00 - 18:00 (1 April tot 30 September) and 06:00 - 19:00 (1 Oktober tot 31 Maart).

Die restaurant is oop vir ontbyt en aandete van 07:00 -10:00 en 18:00 - 21:00.

Die winkel is oop van 07:30 - 20:00.
By die kampeerplek is daar ’n wasmasjien en tuimeldroër en R15 vir elk word by ontvangs betaal. Die swembad in die ruskamp is slegs vir oornaggaste.

Neem asb. kennis vir die Afsaal en Ebizweni Cottages:
Afsaal Cottage is slegs via 4x4 of voertuig met 'n hoë grondvryhoogte toeganklik. Die normale hektye geld vir die kothuise en die parkbestuur maak staat op die gaste se eerlikheid om by die park- en hekreëls te bly. Besoekers moet daarop let dat daar geen selfoon ontvangs by die kothuise is nie.
Die eenhede word nie daagliks skoongemaak nie, maar slegs na vertrek en voor aankoms skoongemaak. Die kothuise het nie elektrisiteit nie en krag word voorsien via sonkrag en gas.

Motorfietse word nie toegelaat in die park nie.
Die gebruik van hommeltuie binne (en oor) die Parke is streng verbode.
Geen rook word binne die akkommodasie toegelaat nie.
Moenie die diere voer nie.
Aangesien buitenshuise beligting in kampe beperk is, word 'n flits/koplamp vereis wanneer gaste snags buite rondloop.
Stappers op dag- en oornagpaaie moet altyd genoeg water hê.
Troeteldiere word nie toegelaat in die Nasionale Park nie.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak

Besprekings wat minder as 45 dae voor of op die inklokdatum gekanselleer of afgegradeer word, sal tot gevolg hê dat kansellasiefooie op 'n glyskaal, volgens die totale besprekingsbedrag, tussen 50% en 100% toegepas word.

Chalet CH2/4Z
Vanaf
Vanaf R1 798
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 3 persone
  • Woonstel
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié eenheid is ontwerp met gaste wat beperkte beweeglikheid het in gedagte. Daar is wye deuropeninge, vashoureelings, drukkrane en inrolstorte. Dié oopplan-chalets het elk lugversorging. Die slaapkamer het 2 enkelbeddens en ’n TV met uitgesoekte DStv-kanale. Die badkamer het ’n stort, toilet en wasbak. Die leefarea het ’n dubbelslaapbank en die kombuis is met yskas-vrieskas, mikrogolfoond, ketel, broodrooster, eetgerei en breekware toegerus. Daar is ook ’n ontbythoekie met stoele.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed Kinderbank vir 1
Slaapkamer
Plek vir 3 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xKinderbank vir 1
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

B&B. Tariewe sluit ’n gemeenskapsfonds van 1% in.

Huisreëls

Neem asb. kennis:

Vanaf 1 September 2017 sal alle besoekers ouer as 18 jaar 'n identiteitsdokument, paspoort of alternatiewe geldige identifikasie, bv. bestuurderslisensie gevra word vir skandering wanneer hulle die Parke binnekom/verlaat.

'n Standaard daaglikse bewaringsgeld van R240 vir buitelandse besoekers, R120 vir SAOG-burgers met 'n geldige paspoort en R60 vir Suid-Afrikaanse burgers en inwoners met ID, word gehef by toegang tot die park.

Neem asseblief kennis van die kantoor- en hekure:
Die hoofkamp se ontvangs is van 07:00 tot 19:00 daagliks oop. Laat aankoms en vroeë vertrek moet gereël word mby ontvangs.
Die hoofhek maak daagliks 05:00 oop en sluit 22:00, maar daar is 24/7 sekuriteit by die hek.

Aangesien die Park maklik vanaf die N1 toeganklik is, verwelkom ons instapgaste. Sekuriteit word elke aand met sleutels aan 'n aantal beskikbare eenhede voorsien. Gaste wat die na-ure inklok, word versoek om die volgende oggend by ontvangs aan te meld.

Wildarea hekke: 07:00 - 18:00 (1 April tot 30 September) and 06:00 - 19:00 (1 Oktober tot 31 Maart).

Die restaurant is oop vir ontbyt en aandete van 07:00 -10:00 en 18:00 - 21:00.

Die winkel is oop van 07:30 - 20:00.
By die kampeerplek is daar ’n wasmasjien en tuimeldroër en R15 vir elk word by ontvangs betaal. Die swembad in die ruskamp is slegs vir oornaggaste.

Neem asb. kennis vir die Afsaal en Ebizweni Cottages:
Afsaal Cottage is slegs via 4x4 of voertuig met 'n hoë grondvryhoogte toeganklik. Die normale hektye geld vir die kothuise en die parkbestuur maak staat op die gaste se eerlikheid om by die park- en hekreëls te bly. Besoekers moet daarop let dat daar geen selfoon ontvangs by die kothuise is nie.
Die eenhede word nie daagliks skoongemaak nie, maar slegs na vertrek en voor aankoms skoongemaak. Die kothuise het nie elektrisiteit nie en krag word voorsien via sonkrag en gas.

Motorfietse word nie toegelaat in die park nie.
Die gebruik van hommeltuie binne (en oor) die Parke is streng verbode.
Geen rook word binne die akkommodasie toegelaat nie.
Moenie die diere voer nie.
Aangesien buitenshuise beligting in kampe beperk is, word 'n flits/koplamp vereis wanneer gaste snags buite rondloop.
Stappers op dag- en oornagpaaie moet altyd genoeg water hê.
Troeteldiere word nie toegelaat in die Nasionale Park nie.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak

Besprekings wat minder as 45 dae voor of op die inklokdatum gekanselleer of afgegradeer word, sal tot gevolg hê dat kansellasiefooie op 'n glyskaal, volgens die totale besprekingsbedrag, tussen 50% en 100% toegepas word.

Cottage CO3
Vanaf
Vanaf R2 315
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié kothuis het 1 slaapkamer, 1 badkamer en ’n oopplan-kombuis en ’n eet- en leefarea. Die slaapkamer het lugversorging en ’n dubbelbed. Die badkamer het ’n stort, wasbak en toilet. Die kombuisie is met ’n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, drieplaatkookblad, ketel, broodrooster, eetgerei en breekware toegerus. Die sitkamer het ’n dubbelslaapbank en ’n TV met uitgesoekte DStv-kanale en elke kothuis lei na ’n stoep met stoepmeubels en braaigeriewe.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

B&B. Tariewe sluit ’n gemeenskapsfonds van 1% in.

Huisreëls

Neem asb. kennis:

Vanaf 1 September 2017 sal alle besoekers ouer as 18 jaar 'n identiteitsdokument, paspoort of alternatiewe geldige identifikasie, bv. bestuurderslisensie gevra word vir skandering wanneer hulle die Parke binnekom/verlaat.

'n Standaard daaglikse bewaringsgeld van R240 vir buitelandse besoekers, R120 vir SAOG-burgers met 'n geldige paspoort en R60 vir Suid-Afrikaanse burgers en inwoners met ID, word gehef by toegang tot die park.

Neem asseblief kennis van die kantoor- en hekure:
Die hoofkamp se ontvangs is van 07:00 tot 19:00 daagliks oop. Laat aankoms en vroeë vertrek moet gereël word mby ontvangs.
Die hoofhek maak daagliks 05:00 oop en sluit 22:00, maar daar is 24/7 sekuriteit by die hek.

Aangesien die Park maklik vanaf die N1 toeganklik is, verwelkom ons instapgaste. Sekuriteit word elke aand met sleutels aan 'n aantal beskikbare eenhede voorsien. Gaste wat die na-ure inklok, word versoek om die volgende oggend by ontvangs aan te meld.

Wildarea hekke: 07:00 - 18:00 (1 April tot 30 September) and 06:00 - 19:00 (1 Oktober tot 31 Maart).

Die restaurant is oop vir ontbyt en aandete van 07:00 -10:00 en 18:00 - 21:00.

Die winkel is oop van 07:30 - 20:00.
By die kampeerplek is daar ’n wasmasjien en tuimeldroër en R15 vir elk word by ontvangs betaal. Die swembad in die ruskamp is slegs vir oornaggaste.

Neem asb. kennis vir die Afsaal en Ebizweni Cottages:
Afsaal Cottage is slegs via 4x4 of voertuig met 'n hoë grondvryhoogte toeganklik. Die normale hektye geld vir die kothuise en die parkbestuur maak staat op die gaste se eerlikheid om by die park- en hekreëls te bly. Besoekers moet daarop let dat daar geen selfoon ontvangs by die kothuise is nie.
Die eenhede word nie daagliks skoongemaak nie, maar slegs na vertrek en voor aankoms skoongemaak. Die kothuise het nie elektrisiteit nie en krag word voorsien via sonkrag en gas.

Motorfietse word nie toegelaat in die park nie.
Die gebruik van hommeltuie binne (en oor) die Parke is streng verbode.
Geen rook word binne die akkommodasie toegelaat nie.
Moenie die diere voer nie.
Aangesien buitenshuise beligting in kampe beperk is, word 'n flits/koplamp vereis wanneer gaste snags buite rondloop.
Stappers op dag- en oornagpaaie moet altyd genoeg water hê.
Troeteldiere word nie toegelaat in die Nasionale Park nie.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak

Besprekings wat minder as 45 dae voor of op die inklokdatum gekanselleer of afgegradeer word, sal tot gevolg hê dat kansellasiefooie op 'n glyskaal, volgens die totale besprekingsbedrag, tussen 50% en 100% toegepas word.

Family Cottage FA6
Vanaf
Vanaf R2 651
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 6 persone
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié kothuise het elk 2 slaapkamers, 2 badkamers en ’n oopplan-kombuis en ’n eet- en leefarea. Die slaapkamers het elk lugversorging, ’n koningingrootte-bed en ’n enkelbed asook ’n en suite-badkamer met ’n stort, wasbak en toilet. Die kombuis is met ’n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, stoof en oond, ketel, broodrooster, eetgerei en breekware toegerus. Daar is ook ’n etenstafel met plek vir 6 gaste. Die sitkamer het ’n TV met uitgesoekte DStv-kanale en elke kothuis lei na ’n stoep met stoepmeubels en braaigeriewe.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 3 persone
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xKoningingrootte-bed

Slaapkamer 2
Plek vir 3 persone
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xKoningingrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

B&B. Tariewe sluit ’n gemeenskapsfonds van 1% in.

Huisreëls

Neem asb. kennis:

Vanaf 1 September 2017 sal alle besoekers ouer as 18 jaar 'n identiteitsdokument, paspoort of alternatiewe geldige identifikasie, bv. bestuurderslisensie gevra word vir skandering wanneer hulle die Parke binnekom/verlaat.

'n Standaard daaglikse bewaringsgeld van R240 vir buitelandse besoekers, R120 vir SAOG-burgers met 'n geldige paspoort en R60 vir Suid-Afrikaanse burgers en inwoners met ID, word gehef by toegang tot die park.

Neem asseblief kennis van die kantoor- en hekure:
Die hoofkamp se ontvangs is van 07:00 tot 19:00 daagliks oop. Laat aankoms en vroeë vertrek moet gereël word mby ontvangs.
Die hoofhek maak daagliks 05:00 oop en sluit 22:00, maar daar is 24/7 sekuriteit by die hek.

Aangesien die Park maklik vanaf die N1 toeganklik is, verwelkom ons instapgaste. Sekuriteit word elke aand met sleutels aan 'n aantal beskikbare eenhede voorsien. Gaste wat die na-ure inklok, word versoek om die volgende oggend by ontvangs aan te meld.

Wildarea hekke: 07:00 - 18:00 (1 April tot 30 September) and 06:00 - 19:00 (1 Oktober tot 31 Maart).

Die restaurant is oop vir ontbyt en aandete van 07:00 -10:00 en 18:00 - 21:00.

Die winkel is oop van 07:30 - 20:00.
By die kampeerplek is daar ’n wasmasjien en tuimeldroër en R15 vir elk word by ontvangs betaal. Die swembad in die ruskamp is slegs vir oornaggaste.

Neem asb. kennis vir die Afsaal en Ebizweni Cottages:
Afsaal Cottage is slegs via 4x4 of voertuig met 'n hoë grondvryhoogte toeganklik. Die normale hektye geld vir die kothuise en die parkbestuur maak staat op die gaste se eerlikheid om by die park- en hekreëls te bly. Besoekers moet daarop let dat daar geen selfoon ontvangs by die kothuise is nie.
Die eenhede word nie daagliks skoongemaak nie, maar slegs na vertrek en voor aankoms skoongemaak. Die kothuise het nie elektrisiteit nie en krag word voorsien via sonkrag en gas.

Motorfietse word nie toegelaat in die park nie.
Die gebruik van hommeltuie binne (en oor) die Parke is streng verbode.
Geen rook word binne die akkommodasie toegelaat nie.
Moenie die diere voer nie.
Aangesien buitenshuise beligting in kampe beperk is, word 'n flits/koplamp vereis wanneer gaste snags buite rondloop.
Stappers op dag- en oornagpaaie moet altyd genoeg water hê.
Troeteldiere word nie toegelaat in die Nasionale Park nie.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak

Besprekings wat minder as 45 dae voor of op die inklokdatum gekanselleer of afgegradeer word, sal tot gevolg hê dat kansellasiefooie op 'n glyskaal, volgens die totale besprekingsbedrag, tussen 50% en 100% toegepas word.

Family Cottage FA6BZ
Vanaf
Vanaf R2 651
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 6 persone
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié eenheid is ontwerp met gaste wat beperkte beweeglikheid het in gedagte. Daar is wye deuropeninge, vashoureelings, en drukkrane. Die kothuis het 2 slaapkamers, 2 badkamers en ’n oopplan-kombuis en ’n eet- en leefarea. Die slaapkamers het elk lugversorging, ’n koningingrootte-bed en ’n enkelbed asook ’n en suite-badkamer met ’n stort, wasbak en toilet. Die kombuis is met ’n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, stoof en oond, ketel, broodrooster, eetgerei en breekware toegerus. Daar is ook ’n etenstafel met plek vir 6 gaste. Die sitkamer het ’n TV met uitgesoekte DStv-kanale en elke kothuis lei na ’n stoep met stoepmeubels en braaigeriewe.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 3 persone
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 3 persone
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xKoningingrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

B&B. Tariewe sluit ’n gemeenskapsfonds van 1% in.

Huisreëls

Neem asb. kennis:

Vanaf 1 September 2017 sal alle besoekers ouer as 18 jaar 'n identiteitsdokument, paspoort of alternatiewe geldige identifikasie, bv. bestuurderslisensie gevra word vir skandering wanneer hulle die Parke binnekom/verlaat.

'n Standaard daaglikse bewaringsgeld van R240 vir buitelandse besoekers, R120 vir SAOG-burgers met 'n geldige paspoort en R60 vir Suid-Afrikaanse burgers en inwoners met ID, word gehef by toegang tot die park.

Neem asseblief kennis van die kantoor- en hekure:
Die hoofkamp se ontvangs is van 07:00 tot 19:00 daagliks oop. Laat aankoms en vroeë vertrek moet gereël word mby ontvangs.
Die hoofhek maak daagliks 05:00 oop en sluit 22:00, maar daar is 24/7 sekuriteit by die hek.

Aangesien die Park maklik vanaf die N1 toeganklik is, verwelkom ons instapgaste. Sekuriteit word elke aand met sleutels aan 'n aantal beskikbare eenhede voorsien. Gaste wat die na-ure inklok, word versoek om die volgende oggend by ontvangs aan te meld.

Wildarea hekke: 07:00 - 18:00 (1 April tot 30 September) and 06:00 - 19:00 (1 Oktober tot 31 Maart).

Die restaurant is oop vir ontbyt en aandete van 07:00 -10:00 en 18:00 - 21:00.

Die winkel is oop van 07:30 - 20:00.
By die kampeerplek is daar ’n wasmasjien en tuimeldroër en R15 vir elk word by ontvangs betaal. Die swembad in die ruskamp is slegs vir oornaggaste.

Neem asb. kennis vir die Afsaal en Ebizweni Cottages:
Afsaal Cottage is slegs via 4x4 of voertuig met 'n hoë grondvryhoogte toeganklik. Die normale hektye geld vir die kothuise en die parkbestuur maak staat op die gaste se eerlikheid om by die park- en hekreëls te bly. Besoekers moet daarop let dat daar geen selfoon ontvangs by die kothuise is nie.
Die eenhede word nie daagliks skoongemaak nie, maar slegs na vertrek en voor aankoms skoongemaak. Die kothuise het nie elektrisiteit nie en krag word voorsien via sonkrag en gas.

Motorfietse word nie toegelaat in die park nie.
Die gebruik van hommeltuie binne (en oor) die Parke is streng verbode.
Geen rook word binne die akkommodasie toegelaat nie.
Moenie die diere voer nie.
Aangesien buitenshuise beligting in kampe beperk is, word 'n flits/koplamp vereis wanneer gaste snags buite rondloop.
Stappers op dag- en oornagpaaie moet altyd genoeg water hê.
Troeteldiere word nie toegelaat in die Nasionale Park nie.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak

Besprekings wat minder as 45 dae voor of op die inklokdatum gekanselleer of afgegradeer word, sal tot gevolg hê dat kansellasiefooie op 'n glyskaal, volgens die totale besprekingsbedrag, tussen 50% en 100% toegepas word.

Vanaf
Vanaf R404
per nag, vir 2 mense
  • Kapasiteit: 302 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die N1, Beaufort-Wes, 6970, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAhAl7vig5bituIuhcdXLrutH7ytyfQmSr5YX4jvnIacaYgkAlmr?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R404 per nag, vir 2 mense 64 5 1 5 Off the N1 Beaufort West 6970 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -32.330914 22.500221
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!

stem
stem