+29

SANParks Limpopo Forest Tented Camp

Resensies

3.6/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Goed

Netheid
4.0
Ligging
3.6
Waarde vir geld
3.4
Diens
3.2
Veiligheid
3.8
Henri R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Apr 2026

Ons het baie gerieflik en reg in die natuur gebly; selfs met n veldmuis. Dis lekker stil en reg innie bos. Dit is n bitjie van n reis na die hoof area van die park, waar ons gewerk het as Ere-Veldwagters.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Nicolaas Enviro Eap H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.8
Jul 2025

Gemaklik, skoon, baie rustig. Heerlik gemaklike tent. Alles skoon en netjies in die middel van die bos. Baie rustig.

Netheid
4.0
Diens
2.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Lialize B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
2.2
Apr 2022

2 night stay. Tiny reserve with almost zero game. Total waste of my precious time, very frustrating. Not to mention money - this side of the park should not be part of Sanparks. It is a travesty. You drive along the fence of a ZZ2 orchard to get into the "park". I feel robbed of my time and money.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
1.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
1.0

Izak B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.8
Okt 2021

Uiters warm. Skoonmaakpersoneel vriendelik en 100%. Ontvangs- en ander personeel nie so vriendelik nie. Vier van die tente is mooi reggemaak. Die ander tente moet nog gedoen word en vertoon baie swak, seile geskeur en vensters stukkend. Swembadwater nie 100% skoon nie.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0

Brian P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Mei 2019

Awesome location - so many elephant sightings with amazing viewing hide at the water hole. Tents were very spacious and clean - a little maintenance needed on the tent and shade cloth covering, but did not detract from the ambience. Not really a place for Kruger Park big five chasers, very peaceful and tranquil and nice to have lots of open space with not many others around. Great bird life with some really good sightings.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

SANParks Geverifieer

Eiendomme 97

Resensies 2068

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
R 1 429
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 429
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 429
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Off the R572, Mapungubwe National Park, Musina, 0900, Limpopo

Sien kaart
  • Slaapplek vir 16 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAoQ7MA3D3qyBXIhVQsryKFTQL24Om6VNpfdTeOhT0pAyY9jPSTH?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 429 per nag, vir 2 mense 5 5 1 4 Off the R572 Mapungubwe National Park 0900 Limpopo 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -22.186233 29.207299
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang