LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by SANParks Malelane Rest Camp | LekkeSlaap
+28

SANParks Malelane Rest Camp

2 resensies
Selfsorg
Kampeerplek CK6P
Vanaf R414
per nag (vir 2 persone)
Beskrywing

’n Maksimum van 6 kampeerders, 1 karavaan met ’n sytent en 1 voertuig, of 1 tent en 1 voertuig of 1 outovilla of motorkaravaan word per kampeerplek toegelaat. Die kampeerplekke deel die gebruik van gemeenskaplike ablusiegeriewe, kombuisgeriewe met stowe en opwasgeriewe. Die kampeerplekke het kragpunte. ’n Ekstra fooi sal vir addisionele voertuie gehef word per nag.

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Badkamer
  • Stort
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in

Tariewe is op kampeerbasis en gaste moet hul eie toerusting saambring. Tariewe sluit ’n 1%-gemeenskapsfooi in.

Belasting en Ekstras

Neem asb. kennis: Vanaf 1 September 2017 sal 'n identiteitsdokument, paspoort of alternatiewe geldige identiteitsbewys, soos 'n bestuurslisensie, vereis word vir alle besoekers van 18 jaar of ouer wat die park betree. 'n Standaard-bewaringsfooi van R368 word daagliks gehef vir buitelandse besoekers, R184 vir SAOG-burgers en R92 vir Suid-Afrikaners met 'n ID wanneer besoekers die park betree. Alle verblyf, ablusieblokke en kombuisgeriewe word daagliks skoongemaak. Anders as ’n bank (oop Maandag-Vrydag en Saterdagoggend) by Skukuza en ’n OTM by Skukuza en Letaba, is daar geen geldtrekgeriewe in die kamp nie. Dagbesoekers word nie meer toegelaat om hul eie drank in die park in te bring nie en mag ook nie drank drink in openbare areas soos die parkeerterrein, piekniekareas, wildkykareas- of paaie, hekke en alle ander areas wat as openbare areas beskou word nie. Dit geld nie vir oornaggaste nie wat hul eie drank mag saambring en drink in die privaatheid van hul verblyf of die restaurant nie. Soos die dagbesoekers mag oornaggaste ook nie in die openbare areas drink nie. Moenie enige kos laat rondstaan nie, daar is baie ape en bobbejane wat kos steel. Laat aankoms word slegs aanvaar in die geval van ’n noodgeval (bewyse en geldige rede moet voorsien word) tot en met 21:00 vir gaste met klaar bespreekte verblyf by sekere kampe 10 km van die relevante hek af. ’n Addisionele laatfooi sal gehef word by die hek. Geen laat aankoms word toegelaat by die Pafuri-, Phalaborwa- of Phabeni-hekke of enige ander kampe wat verder as 10 km van die hek af is nie. Die gebruik van 'n hommeltuig binne en oor die wildtuin is streng verbode. Troeteldiere word nie in die Nasionale Park toegelaat nie. Aangesien daar beperkte lig buite is, sal gaste 'n koplampie benodig om snags buite te loop. Stappers wat dag- of oornagroetes aandurf moet asb. genoeg water saamdra. Rook is verbode in die eenhede. Neem asb. kennis van die hektye: Neem asb. kennis van wanneer die hekke oopmaak: Oktober tot Maart: 05:30 April tot September: 06:00 Letaba Rest Camp Gate maak die volgende tye oop: Oktober: 05:30 November tot Januarie: 04:30 Februarie tot Maart: 05:30 April tot September: 06:00 Letaba Rest Camp Gate maak die volgende tye toe: Augustus tot Oktober: 18:00 November tot Februarie: 18:30 Maart tot April: 18:00 Mei tot Julie: 17:30

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer

Besprekings wat minder as 45 dae voor of op die inklokdatum gekanselleer of afgegradeer word, sal tot gevolg hê dat kansellasiefooie op 'n glyskaal, volgens die totale besprekingsbedrag, tussen 50% en 100% toegepas word.

Bungalow BG3
Vanaf R1 495
per nag (vir 2 persone)
  • Plek vir 3 persone
  • Alleenstaande Eenheid
  • 3 x Enkelbed / Driekwartbed
  • Lees meer
Beskrywing

Die bungalow het lugversorging en 3 enkelbeddens, ’n en suite-badkamer met ’n stort, toilet en wasbak, ’n yskas, ketel en kas met eetgerei, breekware en kookgerei. Die bungalows deel ’n gemeenskaplike kombuis met stowe en opwasgeriewe. Elke bungalow het braaigeriewe.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
Plek vir 3 persone
3 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Lugversorging
Elektriese Toebehore
  • Yskas
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in

Selfsorg. Tariewe sluit ’n 1%-gemeenskapsfooi in.

Belasting en Ekstras

Neem asb. kennis: Vanaf 1 September 2017 sal 'n identiteitsdokument, paspoort of alternatiewe geldige identiteitsbewys, soos 'n bestuurslisensie, vereis word vir alle besoekers van 18 jaar of ouer wat die park betree. 'n Standaard-bewaringsfooi van R368 word daagliks gehef vir buitelandse besoekers, R184 vir SAOG-burgers en R92 vir Suid-Afrikaners met 'n ID wanneer besoekers die park betree. Alle verblyf, ablusieblokke en kombuisgeriewe word daagliks skoongemaak. Anders as ’n bank (oop Maandag-Vrydag en Saterdagoggend) by Skukuza en ’n OTM by Skukuza en Letaba, is daar geen geldtrekgeriewe in die kamp nie. Dagbesoekers word nie meer toegelaat om hul eie drank in die park in te bring nie en mag ook nie drank drink in openbare areas soos die parkeerterrein, piekniekareas, wildkykareas- of paaie, hekke en alle ander areas wat as openbare areas beskou word nie. Dit geld nie vir oornaggaste nie wat hul eie drank mag saambring en drink in die privaatheid van hul verblyf of die restaurant nie. Soos die dagbesoekers mag oornaggaste ook nie in die openbare areas drink nie. Moenie enige kos laat rondstaan nie, daar is baie ape en bobbejane wat kos steel. Laat aankoms word slegs aanvaar in die geval van ’n noodgeval (bewyse en geldige rede moet voorsien word) tot en met 21:00 vir gaste met klaar bespreekte verblyf by sekere kampe 10 km van die relevante hek af. ’n Addisionele laatfooi sal gehef word by die hek. Geen laat aankoms word toegelaat by die Pafuri-, Phalaborwa- of Phabeni-hekke of enige ander kampe wat verder as 10 km van die hek af is nie. Die gebruik van 'n hommeltuig binne en oor die wildtuin is streng verbode. Troeteldiere word nie in die Nasionale Park toegelaat nie. Aangesien daar beperkte lig buite is, sal gaste 'n koplampie benodig om snags buite te loop. Stappers wat dag- of oornagroetes aandurf moet asb. genoeg water saamdra. Rook is verbode in die eenhede. Neem asb. kennis van die hektye: Neem asb. kennis van wanneer die hekke oopmaak: Oktober tot Maart: 05:30 April tot September: 06:00 Letaba Rest Camp Gate maak die volgende tye oop: Oktober: 05:30 November tot Januarie: 04:30 Februarie tot Maart: 05:30 April tot September: 06:00 Letaba Rest Camp Gate maak die volgende tye toe: Augustus tot Oktober: 18:00 November tot Februarie: 18:30 Maart tot April: 18:00 Mei tot Julie: 17:30

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer

Besprekings wat minder as 45 dae voor of op die inklokdatum gekanselleer of afgegradeer word, sal tot gevolg hê dat kansellasiefooie op 'n glyskaal, volgens die totale besprekingsbedrag, tussen 50% en 100% toegepas word.

Bungalow BG4
Vanaf R1 495
per nag (vir 2 persone)
  • Plek vir 4 persone
  • Alleenstaande Eenheid
  • 4 x Enkelbed / Driekwartbed
  • Lees meer
Beskrywing

Die bungalow het lugversorging en 4 enkelbeddens, ’n en suite-badkamer met ’n stort, toilet en wasbak, ’n yskas, ketel en kas met eetgerei, breekware en kookgerei. Die bungalows deel ’n gemeenskaplike kombuis met stowe en opwasgeriewe. Elke bungalow het braaigeriewe.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
Plek vir 4 persone
4 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Lugversorging
Elektriese Toebehore
  • Yskas
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in

Selfsorg. Tariewe sluit ’n 1%-gemeenskapsfooi in.

Belasting en Ekstras

Neem asb. kennis: Vanaf 1 September 2017 sal 'n identiteitsdokument, paspoort of alternatiewe geldige identiteitsbewys, soos 'n bestuurslisensie, vereis word vir alle besoekers van 18 jaar of ouer wat die park betree. 'n Standaard-bewaringsfooi van R368 word daagliks gehef vir buitelandse besoekers, R184 vir SAOG-burgers en R92 vir Suid-Afrikaners met 'n ID wanneer besoekers die park betree. Alle verblyf, ablusieblokke en kombuisgeriewe word daagliks skoongemaak. Anders as ’n bank (oop Maandag-Vrydag en Saterdagoggend) by Skukuza en ’n OTM by Skukuza en Letaba, is daar geen geldtrekgeriewe in die kamp nie. Dagbesoekers word nie meer toegelaat om hul eie drank in die park in te bring nie en mag ook nie drank drink in openbare areas soos die parkeerterrein, piekniekareas, wildkykareas- of paaie, hekke en alle ander areas wat as openbare areas beskou word nie. Dit geld nie vir oornaggaste nie wat hul eie drank mag saambring en drink in die privaatheid van hul verblyf of die restaurant nie. Soos die dagbesoekers mag oornaggaste ook nie in die openbare areas drink nie. Moenie enige kos laat rondstaan nie, daar is baie ape en bobbejane wat kos steel. Laat aankoms word slegs aanvaar in die geval van ’n noodgeval (bewyse en geldige rede moet voorsien word) tot en met 21:00 vir gaste met klaar bespreekte verblyf by sekere kampe 10 km van die relevante hek af. ’n Addisionele laatfooi sal gehef word by die hek. Geen laat aankoms word toegelaat by die Pafuri-, Phalaborwa- of Phabeni-hekke of enige ander kampe wat verder as 10 km van die hek af is nie. Die gebruik van 'n hommeltuig binne en oor die wildtuin is streng verbode. Troeteldiere word nie in die Nasionale Park toegelaat nie. Aangesien daar beperkte lig buite is, sal gaste 'n koplampie benodig om snags buite te loop. Stappers wat dag- of oornagroetes aandurf moet asb. genoeg water saamdra. Rook is verbode in die eenhede. Neem asb. kennis van die hektye: Neem asb. kennis van wanneer die hekke oopmaak: Oktober tot Maart: 05:30 April tot September: 06:00 Letaba Rest Camp Gate maak die volgende tye oop: Oktober: 05:30 November tot Januarie: 04:30 Februarie tot Maart: 05:30 April tot September: 06:00 Letaba Rest Camp Gate maak die volgende tye toe: Augustus tot Oktober: 18:00 November tot Februarie: 18:30 Maart tot April: 18:00 Mei tot Julie: 17:30

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer

Besprekings wat minder as 45 dae voor of op die inklokdatum gekanselleer of afgegradeer word, sal tot gevolg hê dat kansellasiefooie op 'n glyskaal, volgens die totale besprekingsbedrag, tussen 50% en 100% toegepas word.

Vanaf R414
per nag (vir 2 persone)
  • Kapasiteit: 109 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Malelane Camp-weg, Kruger Wildtuin, 1320, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAArjEQn1HQtyLUuPSAB67rdmm9aA7Xtw8gFLGrlzJuhjuHOtIWk5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R414  per nag (vir 2 persone) 2 5 1 3 Malelane Camp Road Kruger National Park 1320 Mpumalanga 086 999 0018 14:00-17:00 10:00 -25.476555444252 31.511372938658
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!