LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by SANParks Natures Valley Rest Camp | LekkeSlaap
+28

SANParks Natures Valley Rest Camp

Opsomming van Resensie

4.1 uit 5van 12 resensies vir SANParks Natures Valley Rest Camp
Netheid
3.8/5
Diens
3.7/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
3.9/5
Lize B - Nov 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lize B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfekte naweekwegbreek in die bos!

Buiteseisoen is hierdie 'n juweel!

Billy C - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Billy C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was okay, maar nie die geld of ry werd nie.

Die chalets is maar vreeslik opmekaar, so as jy bietjie wil wegbreek en nie verplig wil voel om met vreemde mense te gesels nie, is hierdie nie die plek om heen te gaan nie, tensy jy albei chalets bespreek, want tussen die 2 braai-areas is daar 1 tafel wat gedeel moet word. Inklok-tye is redelik laat, eers 2 uur, so as jy enige iets lekker wil doen, moet jy maar 2 dae of langer bespreek. Ons wou 'n staproete gaan doen, maar daar was vir ons gesê sy sal dit eers die volgende dag vir ons gee. SANParks oor die algemeen is baie goed. Ek sal veel eerder Ebb & Flow toe gaan vir die geld, maar ek dink nie ek sal sommer weer na Natures Valley Rest Camp gaan nie.

David W - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
David W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Excellent.

Our stay was excellent, Jamima was extremely helpful and friendly, we felt so welcome and our forest hut exceptional. The staff at De Wasselot Restcamp made our stay very rewarding.

Mariska S - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Mariska S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Nature at its best!

The most beautiful and peaceful place, not too expensive and lots to do around.

Leon D - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leon D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtig, vreedsaam en billik.

Pragtige omgewing met baie voëls. Hut 1 het 'n uitsig oor die water. Skoon, netjiese akkommodasie. Vriendelike personeel. Baie billik. Sal enige tyd weer daar oorbly.

Pieter C - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtig.

Sou graag kragkonneksie by staanplek wou gehad het vir yskas. Ablusie was nie skoon nie met min plek vir klere wanneer jy stort. Vullishouer by staanplekke onder bome nie bobbejaan-veilig. Ape was lastig en kon niks oophou.

Marlene B - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
3/5
Marlene B
Gesin met tieners

Fantastiese omgewing, maar traumatiese verblyf.

De Vasselot word tans bestuur deur die bobbejane en ape van die omgewing. Voordat Sanparke dit nie begin bestuur nie, kan dit nie aanbeveel word as 'n veilige omgewing vir veral kinders nie. Die bobbejane en ape is glad nie bang vir die mense nie, en alles moet toegesluit word in jou hut. Jou kos word deur hulle gegryp al is jy binne die hut, en die deur is oop. Hulle skrik nie vir jou nie, en staan glad nie terug as jy hulle verjaag nie. Hulle het ons kosrantsoene gesteel deur toegang deur 'n venster te kry, en chaos so gesaai binne die hut. Ons kon hulle nie verwilder nie. Indien jy by die hut is, moet jy maar jou deure toe hou, en die vensters. Verder is die omgewing fantasties, en daar is heerlike staproetes om te doen. Dit is 'n wonderwêreld vir die hele gesin, maar weens die bobbejane ongelukkig nie veilig nie.

Sonet V - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Sonet V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Slegs kampers.

Die natuur is skoon en asemrowend mooi. Ons is ongelukkig oor die ablusiegeriewe wat nie skoon was nie. Alhoewel ons in 'n hut gebly het sou dit lekker gewees het om 'n vars handdoek te kry die volgende dag a.g.v die stormreën die vorige nag/dag. Ons skiet dit glad nie af nie, het net bietjie meer verwag in vergelyking met ander SANParke.

Dion V - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Dion V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker, maar swak toegerus.

Geen kussingslope of handdoeke nie. Geen teelepels of braaigereedskap of vadoek nie.

Tamaryn K - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
1/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Tamaryn K

Awesome place.

Took my 78 year old father for an as near camping experience as possible. We loved the accommodation and the facilities. The view in front of the forest hut was not maintained. Had two bushes that needed to be trimmed or removed and would completely change the experience of the view and stay. Litter everywhere. Baboons were a problem, but messes where not cleaned up at all. Place is fantastic. Price was good. Did not enjoy paying additional conservation fees. Should just be included into the price so that it feels less like being taken for a ride. Will definitely go back.

Penny G - Feb 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Penny G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lovely location, friendly staff and clean huts with good basic facilities.

We would have loved more time to explore the area further from this convenient base.

Carl-adriaan H - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Carl-adriaan H
Saam met vriende

Heerlike wegbreek in asemrowende natuurskoon!

Let op inkloktye - dit verskil van die tye op die webtuiste!

Vanaf R358
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R358
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R358
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 416 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Nature's Valley, Tuinroete Nasionale Park, Tsitsikamma, 6820, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAliUTgX5bS0385NYhvvHtgmtgg1B7mpAvXJhe61hNowA6uyFeGr?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R358  per nag (vir 2 persone) 12 5 1 5 Nature's Valley Garden Route National Park 6820 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-17:00 10:00 -33.9706812 23.56212843373
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!