Noord-Kaap Akkommodasie by SANParks Nossob Rest Camp | LekkeSlaap
+130

SANParks Nossob Rest Camp

1 resensie
Selfsorg
  • Kapasiteit: 259 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die R360, Kgalagadi Oorgrenspark, Upington, 8801, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R404 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

SANParks Nossob Rest Camp is sentraal in die Kgalagadi Oorgrenspark geleë en skuil in die droë rivierbedding van die Nossob. Die kamp is omring deur grasvelde en is gewild vir die uitstekende roofdier-besigtigingsgeleenthede. Dit is ook die beste vertrekpunt vanwaar die eindelose Botswana-deel van die park verken kan word.

Kgalagadi Transfrontier Park is waar die rooi duine en fynbos in die ewigheid in verdof en gemsbok-, springbok-, eland- en blouwildebeestroppe die seisoene volg, en die indringende kameeldoringbome skadu aan die reuse-leeus en uitkykpunte vir die roofvoëls en luiperds bied. Gaste kan via 5 hekke in 3 verskillende lande toegang tot die park kry. Die Twee Rivieren-hek bied toegang vanuit Suid-Afrika, die Mata-Mata-hek vanuit Namibië en die Two Rivers-, Mabuasehube- and Kaa-hekke vanuit Botswana.

Die Nossob-ruskamp bied 'n hele rits chalets wat onlangs opgeknap is, sowel as kampeerplekke met kragpunte.

Die Nossob-ruskamp het 'n ontvangs, swembad, roofdier-inligtingsentrum, winkel, brandstofgeriewe en 'n watergat met 'n wildkykskuiling. Nagwildritte en begeleide staptoere kan ook gereël word.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Rolstoelvriendelik

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Rolstoelvriendelik

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir SANParks Nossob Rest Camp
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Langs die R360, Kgalagadi Oorgrenspark, Upington, 8801, Noord-Kaap
  • Gaste dink SANParks Nossob Rest Camp het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Noord-Kaap
Vanaf R404
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R404
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 259 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die R360, Kgalagadi Oorgrenspark, Upington, 8801, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAAxJxSXKapglCtn4AYSqhDsmx5x0WiAstoBomg9kTbIo6GUcQeE?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R404  per nag (vir 2 persone) 1 5 1 5 Off the R360 Kgalagadi Transfrontier Park 8801 Noord-Kaap 086 999 0018 14:00-17:00 10:00 -25.421361 20.596549
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za