+190
Selfsorg in Skukuza

SANParks Skukuza Rest Camp

Resensies

4.2/ 5

Gebaseer op 99 resensies

Baie goed

Netheid
4.0
Ligging
4.5
Waarde vir geld
3.9
Diens
3.9
Veiligheid
4.5
Ria R
Kort verblyf
5.0
Des 2025

Saw many animals in the park and enjoyed our stay in the camp. The new bungalows are super nice. We were 4 people and stayed in 155 & 156. Nr 156 had a water leak after the rain on 17/12/2025, which I reported and have had no feedback yet. The camp is beautiful and clean. The food at the restaurant is super good.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Fiza P
1 nag Saam met vriende
5.0
Des 2025

Exceptional service. Great value for money.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Isa E
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Afrika op sy beste! Die hiënas se naggeluide en die stilte van die bos was 'n lafenis vir 'n moë siek siel. Die tent het ons weer nader aan die basiese gebring. Die nag was net baie koud; ekstra komberse sal waardeer word.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lynnette V
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Mei 2026

Very grateful for an extra night in Kruger. It was lovely listening to the hyenas howling and yapping from within our comfortable tent. The kitchen area was also very conveniently placed.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hercu A
1 nag Gesin met klein kinders
4.0
Apr 2026

Baie lekker. Baie lekker gebly in Skukuza.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Gert V
Kort verblyf Saam met vriende
3.0
Mrt 2026

Wildtuin goed maar diens nie die prys werd. Ek se met gemengde gevoelens ja. Die rondawel is skoon en netjies maar daars n muis wat bo in die nok bly. Sy mis val die heeltyd op die bed in rondawel 78. Verder kan die mense by die hekke nie vir jou se watter roetes jy mag ry want van hulle is toe na die vloed. Ek voel dit is pateties om so on ingelig te wees. Dankie vir die webtuiste, julle was puik.

Netheid
2.0
Diens
1.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
2.0

Anonieme gas
Kort verblyf
2.6
Apr 2026

Netheid
1.0
Diens
2.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
2.0

Louise Swanepoel S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Pragtige natuurskoon. Pragtige kamp langs die rivier. Alles wat mens nodig het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johnny N
Kort verblyf
5.0
Mei 2025

Het lekker kon slaap. Was baie netjies en die area was mooi versorg.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jaun S
Lang verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2025

Rustigheid en voedsel vir die siel. Beslis besonders lekker.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

SANParks Geverifieer

Eiendomme 98

Resensies 2119

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
R 414
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 414
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 414
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Skukuza Road, Kruger National Park, Hazyview, 1350, Mpumalanga

Sien kaart
  • Slaapplek vir 1117 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAOqxS9prTxNW2qIpXCHWiVbTzeTE6fv4QiAz7vis1q76kTAgbIK?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R414 per nag, vir 2 mense 99 5 1 5 Skukuza Road Kruger National Park 1350 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -24.996522 31.591952
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang