Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

SANParks Storms River Mouth Camping Sites

Kampeer/karavaan
Tentstaanplek CK6T
Vanaf
Vanaf R480
per nag, vir 2 mense
Beskrywing

’n Maksimum van 6 kampeerders, 1 tent en 1 voertuig word per staanplek toegelaat. Die staanplekke gebruik gemeenskaplike ablusiegeriewe en wasgoedgeriewe. Dit het nie kragpunte of 'n uitsig nie. Ekstra voertuie kos 'n ekstra bedrag per nag.

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Badkamer
  • Stort
Prys sluit in

Tariewe is op 'n kampeerbasis en gaste moet hul eie kampeertoerusting saambring. Die tarief sluit 'n 1%-gemeenskapsfonds in.

Huisreëls

Neem asb. kennis: Vanaf 1 September 2017 sal 'n identiteitsdokument, paspoort of alternatiewe geldige identiteitsbewys, soos 'n bestuurslisensie, vereis word vir alle besoekers van 18 jaar of ouer wat die park betree.
'n Standaard-bewaringsfooi van R272 word daagliks gehef vir buitelandse besoekers en R136 vir SADC-burgers met 'n geldige paspoort, en R68 vir Suid-Afrikaanse burgers en inwonders met 'n ID sal vereis word wanneer besoekers die park betree.

Neem asseblief kennis van die Stormsrivier-hektye:
Hektye: 06:00 tot 18:00
Sekuriteit: 18:00 - 07:00
Laat inklok: Sleutels sal by die hekke gelos word vir oornagbesoekers wat na 18:00 arrivieer (vooraf reëlings moet asb. getref word).

Rolskaatse en skaatsplanke word verbied.
Geen aas, klippies, dryfhout of enige and organisme, lewende of dood, sal vanaf die Tuinroete Nasionale Park verwyder word nie.
Motorbote word nie toegelaat op die rivier by Nature’s Valley nie.
Troeteldiere word nie in die Nasionale Park toegelaat nie.
Die gebruik van 'n hommeltuig in en oor die nasionale parke is streng verbode.
Die swembad by Storms River Mouth Rest Camp (Tsitsikamma-afdeling) is slegs vir inwonende gaste.
Aangesien daar beperkte lig buite is, sal gaste 'n flits of koplampie benodig om snags buite te loop.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak

Kansellasie of aanpassing van 'n bespreking 45 dae of minder voor die inklokdatum beloop 'n kansellasiefooi volgens 'n glyskaal en dis gebaseer op die totale besprekingsfooi en wissel tussen 50% en 100%.

Tentstaanplek CK6TP
Vanaf
Vanaf R500
per nag, vir 2 mense
Beskrywing

’n Maksimum van 6 kampeerders, 1 tent en 1 voertuig word per staanplek toegelaat. Die staanplekke gebruik gemeenskaplike ablusiegeriewe, wasgoedgeriewe en het kragpunte, maar geen uitsig nie. Ekstra voertuie kos 'n ekstra bedrag per nag.

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Badkamer
  • Stort
Prys sluit in

Tariewe is op 'n kampeerbasis en gaste moet hul eie kampeertoerusting saambring. Die tarief sluit 'n 1%-gemeenskapsfonds in.

Huisreëls

Neem asb. kennis: Vanaf 1 September 2017 sal 'n identiteitsdokument, paspoort of alternatiewe geldige identiteitsbewys, soos 'n bestuurslisensie, vereis word vir alle besoekers van 18 jaar of ouer wat die park betree.
'n Standaard-bewaringsfooi van R272 word daagliks gehef vir buitelandse besoekers en R136 vir SADC-burgers met 'n geldige paspoort, en R68 vir Suid-Afrikaanse burgers en inwonders met 'n ID sal vereis word wanneer besoekers die park betree.

Neem asseblief kennis van die Stormsrivier-hektye:
Hektye: 06:00 tot 18:00
Sekuriteit: 18:00 - 07:00
Laat inklok: Sleutels sal by die hekke gelos word vir oornagbesoekers wat na 18:00 arrivieer (vooraf reëlings moet asb. getref word).

Rolskaatse en skaatsplanke word verbied.
Geen aas, klippies, dryfhout of enige and organisme, lewende of dood, sal vanaf die Tuinroete Nasionale Park verwyder word nie.
Motorbote word nie toegelaat op die rivier by Nature’s Valley nie.
Troeteldiere word nie in die Nasionale Park toegelaat nie.
Die gebruik van 'n hommeltuig in en oor die nasionale parke is streng verbode.
Die swembad by Storms River Mouth Rest Camp (Tsitsikamma-afdeling) is slegs vir inwonende gaste.
Aangesien daar beperkte lig buite is, sal gaste 'n flits of koplampie benodig om snags buite te loop.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak

Kansellasie of aanpassing van 'n bespreking 45 dae of minder voor die inklokdatum beloop 'n kansellasiefooi volgens 'n glyskaal en dis gebaseer op die totale besprekingsfooi en wissel tussen 50% en 100%.

Karavaanstaanplek CK6CP
Vanaf
Vanaf R500
per nag, vir 2 mense
Beskrywing

’n Maksimum van 6 kampeerders, 1 karavaan met 'n sytent en 1 voertuig, of 1 tent en 1 voertuig, of 1 motorwoonwa of gemotoriseerde karavaan word per staanplek toegelaat. Die staanplekke gebruik gemeenskaplike ablusiegeriewe, wasgoedgeriewe en het kragpunte, maar geen uitsig. Ekstra voertuie kos 'n ekstra bedrag per nag.

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Badkamer
  • Stort
Prys sluit in

Tariewe is op 'n kampeerbasis en gaste moet hul eie kampeertoerusting saambring. Die tarief sluit 'n 1%-gemeenskapsfonds in.

Huisreëls

Neem asb. kennis: Vanaf 1 September 2017 sal 'n identiteitsdokument, paspoort of alternatiewe geldige identiteitsbewys, soos 'n bestuurslisensie, vereis word vir alle besoekers van 18 jaar of ouer wat die park betree.
'n Standaard-bewaringsfooi van R272 word daagliks gehef vir buitelandse besoekers en R136 vir SADC-burgers met 'n geldige paspoort, en R68 vir Suid-Afrikaanse burgers en inwonders met 'n ID sal vereis word wanneer besoekers die park betree.

Neem asseblief kennis van die Stormsrivier-hektye:
Hektye: 06:00 tot 18:00
Sekuriteit: 18:00 - 07:00
Laat inklok: Sleutels sal by die hekke gelos word vir oornagbesoekers wat na 18:00 arrivieer (vooraf reëlings moet asb. getref word).

Rolskaatse en skaatsplanke word verbied.
Geen aas, klippies, dryfhout of enige and organisme, lewende of dood, sal vanaf die Tuinroete Nasionale Park verwyder word nie.
Motorbote word nie toegelaat op die rivier by Nature’s Valley nie.
Troeteldiere word nie in die Nasionale Park toegelaat nie.
Die gebruik van 'n hommeltuig in en oor die nasionale parke is streng verbode.
Die swembad by Storms River Mouth Rest Camp (Tsitsikamma-afdeling) is slegs vir inwonende gaste.
Aangesien daar beperkte lig buite is, sal gaste 'n flits of koplampie benodig om snags buite te loop.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak

Kansellasie of aanpassing van 'n bespreking 45 dae of minder voor die inklokdatum beloop 'n kansellasiefooi volgens 'n glyskaal en dis gebaseer op die totale besprekingsfooi en wissel tussen 50% en 100%.

Karavaan-staapplek CK6CPV
Vanaf
Vanaf R550
per nag, vir 2 mense
Beskrywing

’n Maksimum van 6 kampeerders, 1 karavaan met 'n sytent en 1 voertuig, of 1 tent en 1 voertuig, of 1 motorwoonwa of gemotoriseerde karavaan word per staanplek toegelaat. Die staanplekke gebruik gemeenskaplike ablusiegeriewe, wasgoedgeriewe en het kragpunte en 'n uitsig. Ekstra voertuie kos 'n ekstra bedrag per nag.

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Badkamer
  • Stort
Prys sluit in

Tariewe is op 'n kampeerbasis en gaste moet hul eie kampeertoerusting saambring. Die tarief sluit 'n 1%-gemeenskapsfonds in.

Huisreëls

Neem asb. kennis: Vanaf 1 September 2017 sal 'n identiteitsdokument, paspoort of alternatiewe geldige identiteitsbewys, soos 'n bestuurslisensie, vereis word vir alle besoekers van 18 jaar of ouer wat die park betree.
'n Standaard-bewaringsfooi van R272 word daagliks gehef vir buitelandse besoekers en R136 vir SADC-burgers met 'n geldige paspoort, en R68 vir Suid-Afrikaanse burgers en inwonders met 'n ID sal vereis word wanneer besoekers die park betree.

Neem asseblief kennis van die Stormsrivier-hektye:
Hektye: 06:00 tot 18:00
Sekuriteit: 18:00 - 07:00
Laat inklok: Sleutels sal by die hekke gelos word vir oornagbesoekers wat na 18:00 arrivieer (vooraf reëlings moet asb. getref word).

Rolskaatse en skaatsplanke word verbied.
Geen aas, klippies, dryfhout of enige and organisme, lewende of dood, sal vanaf die Tuinroete Nasionale Park verwyder word nie.
Motorbote word nie toegelaat op die rivier by Nature’s Valley nie.
Troeteldiere word nie in die Nasionale Park toegelaat nie.
Die gebruik van 'n hommeltuig in en oor die nasionale parke is streng verbode.
Die swembad by Storms River Mouth Rest Camp (Tsitsikamma-afdeling) is slegs vir inwonende gaste.
Aangesien daar beperkte lig buite is, sal gaste 'n flits of koplampie benodig om snags buite te loop.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak

Kansellasie of aanpassing van 'n bespreking 45 dae of minder voor die inklokdatum beloop 'n kansellasiefooi volgens 'n glyskaal en dis gebaseer op die totale besprekingsfooi en wissel tussen 50% en 100%.

Vanaf
Vanaf R480
per nag, vir 2 mense
  • Kapasiteit: 546 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Stormsrivier-afdeling, Tuinroete Nasionale Park, Tsitsikamma, 6308, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAACaeIKxDlfITDafl3vYdOvNxOxmsm3tB51S7AF89TmTiHOs6yCa?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R480 per nag, vir 2 mense 13 5 1 5 Storms River Section Garden Route National Park 6308 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -34.022751228797 23.887273470964
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!

stem
stem