Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Santai Guest House

B&B
  • Kapasiteit: 34 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 519 Krokodildrift 446 JQ, De Kroon/Brits, Brits, 0250, Noordwes
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 750 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Santai Guest House is 'n 4-ster-gastehuis in 'n welige, rustige tuin met pragtige bome en volop voëllewe. Die woord "Santai" beteken "ontspan" en dit is hoekom besoekers by ons aanklop. Santai Guest House is gerieflik geleë sowat 3 km van Brits se dorpskern af, net 'n 1 uur se ry vanaf Johannesburg en Pretoria en sowat 15 km van die Hartbeespoortdam en al die doendinge af.

Die gastehuis se dekor weerspieël die styl, grasie en gerief wat Santai bied. En die rustige atmosfeer maak voorsiening vir oordeelkundige sakelui, vakansiereisigers en paartjies wat smag na 'n romantiese wegbreek.

Elkeen van die luukse gastekamers het 'n en suite-badkamer, eie privaat ingang, perkallinne en puik matrasse. Verder is elke kamer toegerus met lugversorging, TV met DStv, 'n kluis, yskassie, haardroër en koffie- en teemaakgeriewe.

Die gastehuis het 'n sprankelende swembad, stoomkamer en lapa. Alkoholiese drankies, WiFi, e-posgeriewe en veilige parkeerplek is beskikbaar op die perseel.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Konferensiegeriewe

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Blaaibord
  • Internet
  • Televisie
  • Plek vir tot 20 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.1 uit 5van 13 resensies vir Santai Guest House
Netheid
4.1/5
Diens
3.7/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
4.0/5

Ligging

  • 519 Krokodildrift 446 JQ, De Kroon/Brits, Brits, 0250, Noordwes
  • Gaste dink Santai Guest House het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Bojanala Noordwes
Vanaf
Vanaf R1 750
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 750
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 34 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 519 Krokodildrift 446 JQ, De Kroon/Brits, Brits, 0250, Noordwes
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe03e55eef6cdc2c0ecc72a6a8f49c5dd1608a8bb1d813be7559106fb6b90adf844065f4e9651efda0b1735737220ff20711d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 750 per nag, vir 2 mense 13 5 1 5 519 Krokodildrift 446 JQ De Kroon/Brits 0250 Noordwes 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -25.652936115156 27.796090677579