Santini Village 74

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Santini Village 74 is 'n selfsorgwoonstel op die grondvloer van die veilige Santini Village-kompleks in Plettenbergbaai, net 1 km van die middedorp en 2 km van die hoofstrand af.

Die woonstel het slaapplek vir 4 gaste en bestaan uit 2 kamers, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuis, -eetarea en -leefarea. Die eerste kamer het 2 driekwartbeddens en die tweede kamer is ingerig met 'n ekstra lang koningingrootte-bed. Die volledige badkamer beskik oor 'n bad, stort en toilet.

Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg met 'n wasmasjien en tuimeldroër. Die eetarea het 'n eetkamertafel met sitplek vir 4 en die leefarea beskik oor 'n platskerm-TV en WiFi. Die leefarea lei na 'n balkon met buitemeubels en 'n ketelbraai.

'n Enkelmotorafdak word voorsien en daar is 'n gemeenskaplike swembad in die kompleks wat gaste mag gebruik.

Slaapplek

'n Bespreking by Santini Village 74 sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  Stort

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Selfsorg
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Vermaak

  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Santini Village 74 gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 020 per nag (plek vir 4)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false