Santorini 403B
Kry 30% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 9 Apr 2024 tot 30 Sep 2024.
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Coral-weg 48, Table View, 7441, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
-
Vanaf
R1 216R851 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Santorini 403B is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in Table View en dis ideaal vir 'n paartjie of sakereisiger.
Die smaakvol versierde woonstel bied slaapplek aan 2 volwassenes en 2 kinders onder die ouderdom van 12. Dit beskik oor 'n slaapkamer en 'n badkamer. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en bied direkte toegang tot die balkon met 'n pragtige uitsig. Die badkamer het 'n stort-oor-bad, toilet en 'n wasbak. Gehaltelinne, badhanddoeke en swemhanddoeke word voorsien.
Die kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, broodrooster, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en 'n wasmasjien toegerus. Die leefarea langsaan het 'n etenstafel met sitplek vir 4 gaste en 'n sitarea met 'n gemaklike rusbank. Daar is ook 'n TV en gratis WiFi.
Santorini het selfhelp-wasgoedgeriewe in die gebou en parkeerplek vir besoekers buite die gebou. Die woonstel is naby die strand en 'n entjie se ry vanaf restaurante en winkels in die omgewing.
Die verblyf word nie deur beurtkrag geraak nie, aangesien dit 'n omsetter het wat die TV en WiFi gedurende beurtkrag aan die gang hou.
Daar is ook 'n elektriese skopfiets beskikbaar op versoek.
Slaapplek
’n Bespreking by Santorini 403B sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Gratis WiFi
- WiFi
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Etes Op Versoek
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.1/5
FZP/CTHA Geverifieer
Eiendomme 73
Resensies 203
Jaar gelys 11
Ligging
- Coral-weg 48, Table View, 7441, Wes-Kaap
Sien meer verblyf in Table View Bloubergstrand Kaapstad Wes-Kaap
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Coral-weg 48, Table View, 7441, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom