Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Santorini 206B

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Ekstra Fooie

Bo en behalwe die tariewe in die tabel, hef die instansie ook 'n eenmalige R600 administrasiefooi per bespreking.

Prys sluit in
Selfsorg
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R1000 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

Daar is 1 parkeerplek vir elke eenheid.
Kinders van 0 tot 18 jaar betaal 100% van die volwassenestarief.
Daaglikse dienste is beskikbaar teen 'n ekstra koste per dag. Geen dienste is op openbare vakansiedae en Sondae beskikbaar nie.
Linne word op die vyfde dag verander en 'n basiese skoonmaakdiens is beskikbaar vir gaste wat langer as 7 nagte bly.
Die akkommodasie sal geensins aan mense onder die ouderdom van 21 verhuur word nie, tensy deur 2 volwassenes vergesel.
’n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R1000 word gehef en sal terugbetaal word in jou bankrekening binne 10 dae nadat ons die breekskadedepositovorm teruggekry het en indien daar geen verlies of breekskade was nie.
Alle besprekings moet ten minste 1 week voor die inklokdatum volledig betaal wees.
50% van die totale verhuringsbedrag moet met bespreking betaal word en die balans moet direk aan Zest Holidays 1 week voor die inklokdatum betaal word. Indien die bespreking binne 1 week voor die inklokdatum gemaak word, is die volle bedrag betaalbaar wanneer die bespreking gemaak word.
Geen ekstra gaste, bo en behalwe die aantal beddens, sal in die woonstel toegelaat word nie. Indien ekstra gaste in die eenheid gevind word, sal onmiddellike uitsetting plaasvind.
Rook is verbode in die eenhede.
Die volume van musiek en geraas moet ten alle tye op ’n aanvaarbare vlak gehou word.
Ons akkommodasie is nie geskik vir gaste wat beoog om luidrugtige musiek of speletjies te speel, of partytjies van enige aard te hou nie.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R1 250
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R1 250
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R1 250
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Marinerylaan 99, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc7655ea2bd92e1c21f217d6e2b49c26a349c9e82298baa0af029ed6322e6db2b7ccab384197645f2f2a5e67147fab9f05259?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 250 per nag (plek vir 6) 99 Marine Drive Margate 4275 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -30.8641326 30.3703251
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem