Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Santorini Selfsorg

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Ester Hadassah Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 13

Jaar gelys 2

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 13 resensies vir Santorini Selfsorg
Netheid
4.8/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5
Candice F - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Candice F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very cosy and safe.

Our stay was very comfortable, safe, quiet as we prefer. We had a great weekend.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anecia A - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anecia A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasies.

Santorini selfsorg was baie lekker om daar te wees. Alles is gemaklik en die winkelsentrum is lekker naby. Die sekuriteitspersoneel is baie vriendelik. Ons is baie mooi ontvang en die dame oor die foon was net so lieflik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sakkie D - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sakkie D
Enkelreisiger

Tevrede.

Op 'n vreemde plek is dit belangrik om goed te slaap. Die bed was voortreflik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Curtis P - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Curtis P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Value for money.

Had a great weekend. The host is a great communicator.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Louise V - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louise V
Enkelreisiger

Ligging vir my verblyf was 100%.

Gerieflike woonstel, my gepas.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ferdie P - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ferdie P
Besigheidsreis

Perfect.

Perfect, quiet, sentral, neat.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Paula O - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Paula O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Amazing, will visit again!

Great accommodation. My partner and I will definitely make a second booking in the future as he used our stay as an opportunity to propose!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gerard D - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerard D
Besigheidsreis

Easy and peaceful.

The host was extremely friendly and I was made to feel at home. Good space and everything is equipped, comfortable and clean. Value for money. Would definitely be going back there.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kate R - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kate R
Enkelreisiger

Die verblyf was wonderlik.

Die atmosfeer was wonderlik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Denice A - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Denice A
Enkelreisiger

Was 'n heerlike tydjie, lekker gebraai en plekis so skoon en gesellig en Ester is super vriendelik en hulpvaardig.

Wonderlike tyd gehad dis bietjie van 'n industrial area maar verder geen probleem, wifi is perfek plek is so skoon en baie groter as wat ek verwag het ook 'n heerlike braai-area. Bed slaap heerlik en was lekker om 'n slag te bad nie 'n stort daar. Dankie Ester vir als jys 'n super host.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Seranne V - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Seranne V
Besigheidsreis

Very clean and well kept.

The pictures described the place, it was well kept and clean.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kobus S - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Kobus S
Enkelreisiger

Baie lekker en netjiese plek.

Aangename gasvrou. Die kompleks is redelik veilig en die verblyf is eersteklas.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Santorini Selfsorg se terugvoer

Baie dankie Kobus. Dit was 'n groot plesier om jou hier te he.
Groete, Ester.

Santorini Selfsorg
Rista B - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rista B
Enkelreisiger

Esther is 'n gasvrou duisend. Goeie kommunikasie en geen moeite word ontsien nie. Lekkeruik-kerse, braaihout en 'n bottel rooi wyn as verwelkoming om maar net 'n paar goedjies op te noem.

Gemak, veiligheid, gerieflike ligging, goeie en hoë gehalte meubels, toebehore, linne en eetgerei. Daar is voorsiening gemaak vir enige iets wat jy kan benodig, selfs ekstra ligte en kerse vir beurtkrag. Sekuriteit is baie goed en self 'n toesluitmotorhuis. Ek sal beslis weer van haar gasvryheid gebruik maak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Santorini Selfsorg se terugvoer

Baie dankie vir die goeie resensie Rista. Ek is baie bly jy het die tydjie geniet. Kom gerus weer jy is altyd welkom.

Ester Hadassah

Santorini Selfsorg
Vanaf
R2 200
per nag, vir 4 mense
Vanaf
Vanaf R2 200
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R2 200
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Georgestraat 65, Strand, Kaapstad, 7139, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 12
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAce7d07fcd25d3c168df16068ecbeae7257693e5c515877c84f7af2c5534ab215ddb430e2619cc06bf20bc3a7a4b7ff368dbd?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 200 per nag, vir 4 mense 13 5 1 5 65 George Street Strand, Capetown 7139 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.1188893 18.8410802
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem