Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Santorini Unit R

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Marinerylaan 98, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 890 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Santorini Unit R bied selfsorgverblyf in 'n vakansiewoonstel in 'n kompleks in die middel van Margate. Die kompleks is binne stapafstand na Margate Pier, die hoofswemstrand, restaurante, kuiergeriewe en winkels.

Die woonstel is in die agterste blok en beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en stort. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die tweede en derde slaapkamers deel die tweede badkamer met 'n bad. Die woonstel bied slaapplek aan 6 gaste, kinders ingesluit.

Die kombuis is vir selfsorg ingerig en het 'n yskas, 'n oond en stoof, 'n mikrogolf, asook 'n skottelgoedwasser. Daar is ook 'n wasmasjien en tuimeldroër in die woonstel. Die sitkamer het gemaklike rusbanke en 'n TV met sekere DStv-kanale. WiFi is beskikbaar. Die sitkamer en hoofslaapkamer maak op 'n balkon oop waar gaste die seebriesie kan geniet. Daar is 'n gasbraai op die balkon vir gaste om te gebruik.

Die kompleks bied 24 uur-sekuriteit, asook gemeenskaplike braaigeriewe en 'n gemeenskaplike swembad.

Slaapplek

’n Bespreking by Santorini Unit R sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Zoeloe

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.5/5

Gina Geverifieer

Eiendomme 45

Resensies 241

Jaar gelys 7

Ligging

  • Marinerylaan 98, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 890
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R1 890
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Marinerylaan 98, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA482e69464d6bebec4a2213f54653baafface8ce08dc09c5a33b17c326614cd7cb740741f747ff80b45944b0fcfca28cce4b1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 890 per nag (plek vir 6) 98 Marine Drive Margate 4275 KwaZulu-Natal 021 201 8901 15:00-16:00 09:00 -30.864033095978 30.370544673819
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem